Nautilus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nautilus is in die bekoorlike kusdorp Yzerfontein geleë. Verblyf word in 'n ateljeewoonstel op die eienaar se perseel, wat net 50 m van die strand af is, aangebied.

Die ateljeewoonstel beskik oor 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die kusdorp spog met pragtige strande, seisoenale veldblomme en gewilde visvanggeleenthede. Dasseneiland is sowat 10 km van die kus af en bied volop voëlspesies en fotografiese natuurskoon. Daar is 'n hele rits voetslaanroetes, soos die Darling Stagger, Elandsfontein Privaat Reservaat, Grottobaai Natuurreservaat and Tienie Versveld Reservaat.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautilus sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautilus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za