Neighbourgood Hill Suites
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 4, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 9
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Neighbourgood Hill Suites is in die hartjie van Groenpunt en bied 'n unieke ruimte met 'n moderne invloed. Dit is die ideale opsie vir 'n rustige webreek of sakereis na die Moederstad en dit is stapafstand van talle besienswaardighede.
Hierdie gastehuis het 2 Premier-kamers, 1 Standaardkamer en 3 Superieur-kamers wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Al die kamers het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad en 'n stort. Vars wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Elke kamer het 'n platskerm-TV, gratis WiFi, 'n lessenaar en 'n tee- en koffieskinkbord. Die Standaardkamer lei na die privaat stoepe waar gaste 'n koppie koffie kan geniet.
Al die gaste het toegang tot stylvolle gemeenskaplike ruimtes, insluitend 'n knus gastesitarea met 'n kaggel, 'n leeshoekie en 'n werkruimte met 'n koffiestasie. Nourish’d Cafe is net langsaan en gaste kan 'n lekker vrugteskommel hier geniet.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Neighbourgood Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 24
Jare op LekkeSlaap 1
Ligging
- Hill-weg 4, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Neighbourgood Hill Suites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hill-weg 4, Groenpunt, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 9