Nellelani 4
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forest-weg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 080 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nellelani 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, in Margate. Dié kompleks het direkte toegang tot Manaba en Lucienstrand, 'n Blouvlagstrand.
Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel 'n tweede badkamer.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, oond met 'n stoof, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het 'n TV met DStv.
Neem asb. kennis dat partytjies, geraas, harde musiek en ekstra gaste nie toegelaat word nie.
Die leefarea lei na 'n beskutte patio en daar is gasbraaigeriewe. Die kompleks is naby restaurante, kroeë, galerye, en 'n kort ent se ry vanaf ander besienswaardighede in die omgewing.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 359
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Forest-weg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Nellelani 4 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Forest-weg 59, Manaba Beach, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom