10 gaste
5 slaapkamers
8 beddens
5 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the N4, Stand 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Ngalas Rest is geleë in die Mjejane-wildreservaat, deel van die wêreldbekende Groter Krugerwildtuin, en is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorg-boslodge vir tot 10 mense.
Die lodge bestaan uit 5 en suite-slaapkamers met binne- en buitestorte, en maak oop na 'n gemeubileerde pergola. Twee van die kamers is gemeubileer met koninggrootte-beddens, en 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Vir gerief word alle linne en handdoeke voorsien. Al vyf kamers het lugversorging en plafonwaaiers.
Die oopplan-kombuis is toegerus vir selfsorg en maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die eenheid het ook 'n opwaskamer, 'n spens, sowel as 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat toegerus is met 'n TV met volledige DStv, of op die gemeubileerde uitkykdek.
Die leefarea maak oop na 'n patio met 'n ingeboude braai-area, en kyk uit oor die swembad. Die lodge het ook 'n boma wat gaste kan gebruik, en onderdakparkeerplek vir 3 voertuie is beskikbaar vir gebruik. Skoonmaakdienste is beskikbaar Maandae tot Vrydae en halfdae op Saterdae; behalwe op openbare vakansiedae. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eric Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the N4, Stand 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
- Gaste dink Ngalas Rest Mjejane Game Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the N4, Stand 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang