LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ngalas Rest 101 | LekkeSlaap
+41

Ngalas Rest 101

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Ngalas Rest 101
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Conrad P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad P

Kuier met vriende.

Baie lekker plek om te bly. Alle geriewe is daar. Eric is 'n uitstaande gasheer en baie behulpsaam. Gaan beslis weer kuier.

Derick A - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick A
Gesin met tieners

Absoluut waarde vir geld en sal definitief weer gaan!

Elke deel van ons verblyf was fantasties. Ons het regtig gerus en ontspan. Pragtige diere gesien op ons wildrit (Groot 5 in 2 ure) en sommer die diere van ons stoep gesien. Alles was skoon, netjies en bo verwagting. Ons was baie tevrede.

Gregory S - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gregory S
Gesin met klein kinders

Beautiful spot in a beautiful place.

See stars.

Willem V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Gesin met klein kinders

Baie lekker hier gekuier. Kan dit aanbeveel. Eric was baie behulpsaam

Mooi gelee , ruim huis met slaapkamers weg van die leefarea . Uitleg en afwerking is baie prakties en kinder vriendelik

Hannelie C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Was heerlik

Ngalas Rest is 'n puik bestemming

Pierre H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H
Gesin met tieners

Wonderlik.

Dankie Eric vir 'n besonderse kuier. Kon tot olifante van die boonste vloer sien in die laat middag.

Johan K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met vriende

Rustige wegbreek in die bos.

Was 'n wonderlike tyd in Mjejane. Ngalas Rest is pragtig en baie geskik vir meer as een gesin. Eric was ook baie behulpsaam voor en gedurende ons vakansie.

Cassandra J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cassandra J
Saam met vriende

Great verblyf, pragtige huis en amazing herinneringe gemaak.

Definitief 'n great wegbreek, pragtig en vriendelike eienaar.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Great stay, gorgeous house and amazing memories made.

Definitely a great getaway - gorgeous and friendly owner.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ngalas Rest 101's terugvoer

Dear Cassandra,

Thank you for this awesome review! It was a pleasure to host your group of guests, and that the environment was able to create memories that you can treasure for a long time. We certainly look forward to hosting you again soon.

Kind regards,
Eric And Sue Smuts

Ngalas Rest 101
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R5 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die N4, Erf 101, Mjejane Game Reserve, 1330, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnpJbpzTf2PqbLooHKbXaExhHJQXQaZDLWR3GFPGT4JTAcaqTiZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000  per nag(plek vir 10) 8 5 1 5 Off the N4 Stand 101 1330 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.383539254934 31.710582065618
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!