Nick's Seaside Rest

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sean M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Perfect, comfortable, and safe! Absolutely incredible! Nick was superb with his hosting and was so helpful. The stay was comfortable, relaxing, and clean! We felt safe and enjoyed our stay! Thanks again, Nick, for your impeccable hosting!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Thank you for the very kind words. It's much appreciated. It was such a pleasure to host this very friendly couple! They are great guests. We would love to welcome them back again.

Elijah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Very pleasant and friendly. Nick was really friendly and helpful. He even cleaned the braai for us and contacted us beforehand a few times to check on when we would arrive and send the location we needed. When we arrived, he also recommended places to go. We couldn't believe how cheap this was and such quality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Thank you for the very kind words. It's much appreciated. It was a pleasure to host this friendly couple! They are good guests. We would gladly host them again.

Howard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beste ooit herinner my aan Wilderness se rustigheid. Ek het so lekker gebly. Sien jou binnekort weer. Dit sal nie maklik wees om weg te bly nie, hoor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Dit word baie waardeer. Wat 'n voorreg om sulke goeie gaste te huisves! Ek sal hulle bitter graag weer wil huisves!

Reinette N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker, mooi, gerieflik en veilig. Lieflike ligging. Lekker netjiese eenheid. Beste gasheer op die webtuiste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Baie dankie vir die baie vriendelike woorde! Dis 'n voorreg en plesier om sulke goeie gaste te huisves. Hulle is die ideale gaste wat ons baie graag weer sal wil huisves!

Darryl H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

My stay was amazing. Nick was amazing, very welcoming. Will definitely recommend the stay. Very neat and nice setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Thank you for the very kind words. It was such a pleasure to host this friendly couple! They are good guests. Would love to welcome them back again.

Ilse B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Baie lekker gebly, sal vir seker aanbeveel en weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Baie dankie vir die vriendelike woorde! Wat 'n plesier om hierdie aangename gaste te huisves! Hulle is goeie gaste en ons sal hulle graag weer wil huisves.

Christie S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

It was outrageous, loved it so much. Very good, loved the quietness, the distance to the beach, and the many restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
What a pleasant couple! They are excellent guests and it was a pleasure to host them. Would love to welcome them back again.

Anneleze K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

Gasvrye verblyf, vriendelike diens, en gerieflik vir werk. Baie lekker plek om te bly! Nick en sy vrou is uiters vriendelik en behulpsaam, en hulle sorg dat jy dadelik tuis voel. Die kamers is netjies, gerieflik en goed ingerig. Die ligging is perfek, naby die see, wat dit ideaal maak vir 'n ontspanne wegbreek. Ek sal die plek sterk aanbeveel vir enigeen wat op soek is na 'n rustige en gasvrye verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Wat 'n plesier om hierdie groep te huisves! Hulle is baie aangename mense en baie goeie gaste! Ons sal hulle graag weer wil huisves.

Franciska P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great holiday destination. We had a great time, loved being within walking distance from the ocean. The owners were very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Thank you for the very kind words. It was such a pleasure to host this friendly family. They are good guests and we would love to welcome them back again.

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal weer kuier. Baie lekker gebly, dankie, en die gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Nick's Seaside Rest
Dankie vir die vriendelike woorde. Wat 'n aangename gesin! Hulle is goeie gaste! Was 'n plesier om hulle te huisves, sal hulle graag weer wil verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c26d1ad86512a642bc8c109290393b9464031c16c6ea338bc1ed81184bd5c2c42b8e749578f980f5d9445368cd462a21e0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 11 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.8024756 18.4613033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang