LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nick's Seaside Rest | LekkeSlaap
+31

Nick's Seaside Rest

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 26 resensies vir Nick's Seaside Rest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Venessa S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Venessa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste en mooiste plek.

Blouberg is die plek om te wees - baie mooi.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was lekker om die twee vriendelike dames te huisves!

Nick's Seaside Rest
Valerie E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvrye ontvangs. Perfekte area, rutigheid uit stad.

Nick en Jaqueline is baie gestel op gerief en netheid. Ons sal dit 100 persent aanbeveel.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Die vriendelike woorde word baie waardeer. Dis 'n voorreg om sulke goeie en aangename gaste te huisves. Sal lekker wees om julle in die toekoms weer te akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Gerdus S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het lekker gebly by Nick, mis al klaar die Kaap

Dankie aan Nick, alles was 100%. Die uitsig net by die hek uit is amazing en ek mis dit al klaar. Naby aan winkels, eetplekke en die strand. Kan definitief aanbeveel.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om hierdie egpaar te kon huisves. Hulle is aangename mense en goeie gaste wat ons graag weer in die toekoms sal wil huisves.

Nick's Seaside Rest
Alta V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great hosts

Nick is very friendly and helpful - walking distance, few hundred metres from the beach

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dis was 'n plesier om die paartjie te kon huisves. Sal 'n voorreg wees om hulle weer te akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Peter K - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die gasvryheid en bedagsaamheid van Nick en Jacqueline was Ongelooflik. Ons sal enige tyd weer daar oorbly.

Nick's Seaside Rest is die ideale gastehuis, dit het alles wat jy nodig het en die ligging is perfek. Loopafstand van die strand af, veilig en dit het trip gemaak. Ideaal vir 2 of meer mense. Beveel hulle beslis aan.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Wat 'n voorreg en plesier om sulke goeie en aangename gaste te huisves! Die woonstel was só netjies na hulle vertrek en hulle het ons attent gemaak dat die buitelig buite werking geraak het. Sal hulle baie graag weer wil huisves!

Nick's Seaside Rest
Rika P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Baie skoon en netjies. Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike en hulpvaardige gasheer.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dis 'n voorreg om sulke goeie gaste te kan huisves. Ons sal hulle baie graag weer in die toekoms wil akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Mercia E - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gevoel soos ons home away from home.

Ons is baie vriendelik gegroet en mooi verduidelik hoe alles werk. Daar was veilige parkeering vir ons motor. Ons is daagliks ingelig oor wat die loadshedding skedule sou wees en alternatiewe beligting aangebied. Alles wat ons kon nodig kry was beskikbaar vir ons. Die plekkie is skoon, netjies en baie goed toegerus. Mens voel werklik of jy tuis is met 'n oulike braaiplekkie wat goed beskerm is teen Blouberg se wind en die braaier word daagliks skoon gehou. Daar is 'n goeie waterbesparing en herwin prosesse in plek wat ek aan enige iemand sal voorstel. Dis stapafstand van die see en oulike eetplekkies. Nick's Seaside Rest gee om oor jou gemak en die omgewing.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg en 'n plesier om hierdie gaste te huisves. Dit sal so lekker wees om hulle weer in die toekoms te akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Penny D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker ontspan.

Baie skoon en netjies. Lekker gekuier en veilig.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n plesier om die twee aangename gaste te huisves wat die woonstel netjies agter gelaat het! Sal hulle graag weer in die toekoms wil akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Ansie N - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige ligging en rustig.

Die plekkie is amper op die strand, baie eetplekkies, inkopiewinkels en stap tot jy op is.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Wat 'n voorreg om sulke aangename en goeie gaste te kon huisves. Dit sal lekker wees om hulle weer te kan huisves in die toekoms.

Nick's Seaside Rest
Leonie B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Skoon, netjies, veilig en die beste van alles, dis stapafstand van die strand en eetplekke. Nick was so gaaf om ons op hoogte van die beurtkrag-skedule te hou en vir ons voorsien van gaslamp, ens.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dis altyd lekker en 'n voorreg om sulke gawe en goeie gaste te huisves. Sal hulle graag weer in die toekoms terug wil verwelkom.

Nick's Seaside Rest
Trudy V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en veilig. Gasheer was heeltyd beskikbaar indien ons hom sou benodig. Sal beslis weer oorbly.

Sien sterre.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke aangename en goeie gaste te huisves. Dit sal 'n plesier wees om hulle in die toekoms weer te huisves!

Nick's Seaside Rest
Deon Z - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dink nie daar is woorde om die wonderlike tyd te beskryf nie. Asemrowend.

Baie vriendelike ontvangs gehad by die gastehuis. Die eienaar is voorwaar 'n uitstekende gasheer. Die blyplek is als wat mens wil hê. Die ligging is perfek. Ek beplan klaar my volgende wegbreek by Nick's Seaside Rest.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke aangename en goeie gaste te huisves. Sal hulle baie graag weer in die toekoms wil akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Lettie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lettie V
Saam met vriende

Dis stil, veilig en naby die see.

Nick het my vriendelik ontvang, was behulpsaam met alles wat vreemd was. Ek sal vir seker die blyplek aanbeveel vir my familie en vriende. Ek het die 10 dae baie geniet. Dankie Nick.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n plesier om so 'n vriendelike en goeie gas te huisves.
Sal haar graag weer in die toekoms wil akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Magriet M - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magriet M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al wat ek kan sê is dat die eienaar baie behulpsaam was.

Sien sterre.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was aangenaam om sulke vriendelike gaste te huisves. Dis jammer dat hulle heelwat ongerief moes verduur as gevolg van 'n 30 uur lange kragonderbreking veroorsaak deur 'n foutiewe munisipale transformator.

Nick's Seaside Rest
Charmaine V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V
Saam met vriende

Absoluut fantasties.

Al wat ek kan sê is dat ek wens ek kon permanent daar woon.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke goeie en aangename gaste te kon huisves. Dit sal vir ons 'n plesier wees om hulle weer in die toekoms te akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Jaco H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ateljee-woonstel was perfek vir my en my eggenoot, presies wat ons nodig gehad het op die perfekte plekkie geleë.

Die ligging was perfek, naby aan die strand sonder om getrap te word deur vakansiegangers, en naby genoeg om te ry na enige besienswaardighede. Die woonstel was netjies, skoon, met alle benodigdhede reeds vir ons reggesit, bv. suiker en melk. Ons het baie veilig gevoel, en so lekker gerus. Ons sal met graagte weer gebruik maak van Nick's Seaside Rest!

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was voorwaar 'n voorreg om die twee aangename en goeie gaste te huisves. Dit sal 'n groot plesier wees om hulle in die toekoms weer as gaste te verwelkom.

Nick's Seaside Rest
Lood K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lood K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig, netjies en naby die see, pragtige uitsig.

Puik plek en sal dit aan beveel vir enige toekomstige vakansiegangers.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n plesier om hierdie twee aangename gaste te huisves. Sal hulle graag weer wil akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Aaron T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat ons nodig gehad het!

Ons het verskriklik lekker gebly en sal definitief weer by Nick's Seaside Rest bly. Baie dankie.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke aangename gaste te kon huisves. Ek sal hulle graag weer in die toekoms wil huisves.

Nick's Seaside Rest
Anelma B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein plekkie met baie reëls, maar waarde vir geld.

Goed ingerig met veilige parkeerplek en baie naby aan die lekkerste eetplekke in Blouberg.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dankie vir die terugvoer, julle was vriendelike gaste. Die woonstel huisves slegs twee persone. Die reëls sentreer hoofsaaklik om ons streng waterbeperkings ingestel deur die Munisipaliteit, wat steeds geld, en inligting oor algemene sake, bv. vir die veiligheid van gaste.

Nick's Seaside Rest
Zharlene B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zharlene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie privaat, baie behulpsame eienaar, baie vriendelik. Baie lekker gebly. Stapafstand van die strand af.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke aangename gaste te kon huisves. Sal hulle graag weer in die toekoms as gaste wil hê.

Nick's Seaside Rest
Bennedette B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennedette B
Besigheidsreis

Vriendelike ontvangs.

Loopafstand van strand, winkels en restuarante.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Aangename gaste wat die plek netjies gehou het. Sal hulle graag weer wil huisves.

Nick's Seaside Rest
Angelique M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M
Gesin met klein kinders

As julle 'n opsie gegee het vir 10 sterre sou die plekkie verseker 10 sterre gekry het!

Die plek is fantasties! Dit is reg by die strand en die eienaar is baie vriendelik. Baie lekker plekkies om te eet net loopafstand weg. Lekker rotse en poele en baie skulpies vir klein kindertjies. Stil en rustige straat en ons het heeltyd veilig gevoel. Die enigste ding wat my bietjie afgesit het, maar ook te verstane is met die droogte in die Kaap, is die bakke buite die deur wat die stortwater opvang. Maar dit word gereeld leeggemaak. Die beddegoed is goeie kwaliteit en lekker warm gewees met die koue weer wat ons gehad het. Baie lekker plek en sal definitief weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke gaste te kon huisves. Ons sal hulle graag weer in die toekoms as gaste wil akkommodeer.

Nick's Seaside Rest
Marlise R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker gekuier.

Ons het baie lekker gekuier en dit was baie spesiaal om weer op die plek te wees waar ons verloof geraak het 8 jaar gelede.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke goeie gaste soos Marlise en Kallie te huisves. Ons sien daarna uit om hulle weer in die toekoms as gaste te hê.

Nick's Seaside Rest
Cecil O - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil O
Saam met vriende

Perfek vir ons behoeftes. Veilige en netjies en in lyn met die bedrag wat ons betaal het.

Baie behulpsaam en vriendelik vir al ons gaste. Ons is 'n motorresiesspan wat regdeur die land toer en dit is belangrik dat al die spanlede lekker slaap.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n plesier om die groep te huisves. Hulle het die huis baie netjies agtergelaat. Ons sal met graagte hulle weer huisves.

Nick's Seaside Rest
Altamari B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altamari B
Gesin met tieners

Uit die boonste rakke!

Absolute fonds! Die plekkie was presies wat ons gesoek het en Nick self is 'n ongelooflike nice man! Ons sal definitief weer teruggaan!

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Dit was 'n voorreg om sulke gaste te huisves. Hulle het die huis in 'n goeie toestand gelaat. Hulle het 'n goeie begrip gehad vir die Kaapse waterkrisis en moeite gedoen om binne die daaglikse perke te bly. Ons sal hulle met graagte weer huisves.

Nick's Seaside Rest
Marthie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Huis is lekker ruim en naby aan die strand. In my opinie behoort eienaar nie die huis uit te verhuur tydens die water krises nie, aangesien hy erg gestres is daaroor. Ons het alles in ons vermoë gedoen om water te bespaar, tog het hy ons daagliks daaroor kom inlig en skuldig laat voel. Die daaglikse oggend besoeke was ongemaklik en het inbreuk gemaak op ons privaatheid.

Nick's Seaside Rest's terugvoer

Die gaste was vriendelik en ons is bly dat hulle lekker gekuier het ten spyte van die waterkrisis. Dis moeilik vir 'n Kapenaar om nie gestres te wees oor die waterkrisis nie. Aangesien die gaste meer water gebruik het as die toelaatbare perk, was hulle gedurende die eerste drie dae van hulle verblyf daaroor ingelig. Die daaglikse besoeke was om vir hulle 'n komplimentêre 5 liter houer suiwer water te neem vir drink- en kosmaakdoeleindes, soos met hulle gereël voor aankoms. Dis jammer as hulle dit as inbreuk op hulle privaatheid beskou het. In die toekoms sal ons hierdie aspek anders hanteer. Ons neem agv die waterkrisis sedert Januarie geen nuwe besprekings tot ons normale reënseisoen nie.

Nick's Seaside Rest
Vanaf R370
per nag (plek vir 2)
Vanaf R370
per nag (plek vir 2)
Vanaf R370
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sir David Baird-rylaan 11, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MWU3NDgwLTIyZDItNDYwMS04NjEwLWE2MWJkYTNhNTkwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R370  per nag (plek vir 2) 26 5 1 5 11 Sir David Baird Drive Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.8024756 18.4613033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!