Selfsorg in Dinokeng

Niemandsland Vlakvark Boskamp

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Monica P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, veilig, gesorg. Dit was die beste vakansie in die bos ooit. Oom Charles en sy vrou het so mooi na ons gekyk, en daar was letterlik alles. Mens hoef oor niks te bekommer of bang te wees dat daar iets te kort is nie. Dit is veilig, stil, en die beste van als is dat ons alleen was en net omring was met die bos. My dogter, wat glad nie 'n bos mens is nie, het gesê dit was haar beste vakansie en wou glad nie huis toe kom nie. Voggend in die stad wakker geword en gesê haar hart is seergedoen want sy wil teruggaan en daar bly. Baie dankie julle, en 'n groot dankie aan oom Charles en sy vrou, julle het ons soos familie laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf
4.0
Des 2025

Ons tweede besoek en selfs beter as die eerste besoek. Dit was ons tweede besoek en ons het dit baie geniet. Die kamp is goed ingerig. Die kamp is opgegradeer vanaf ons vorige besoek. Let daarop dat die kombuis, boma en klein swembad gedeel word indien jy nie die hele kamp (3 kamers) bespreek nie. Daar is 'n vakansie oord op die plaas waar daar heelwat aktiwiteite is: warm swembad, koue swembad, kinder swembad, kinder speelarea, put-put en klubhuis met kroeg.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.6
Des 2025

Uiters teleurstellend. Met aankoms was die braaigrid vuil gewees. Kaste in chalets vol spinnerakke en spinnekoppe. Sleepercouch in chalet 2 uiters ongemaklik en kan nie daarop slaap nie. Harde musiek was gespeel en toe dit onder die bestuur se aandag gebring was, was daar vir ons gesê ons moenie moan nie. Handdoeke was glad nie voorsien nie. Geen stortmatjie vir buite stort nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Yolandi H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Bosveld week uit die boonste rakke! Dit was 'n awesome week. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons gaan definitief weer by julle bespreek. Skoon, netjies en baie vriendelike diens. Sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Therina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Finominaal. Die naweek was ongelooflik lekker. Ek sal weer en weer teruggaan. Fantastiese mense. Alles wat jy nodig het is daar. Dit is 'n pragtige plek. Julle sal ons oor en oor weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anette B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was great en het baie tuis gevoel. Hierdie is 'n plek met baie sterre. Ontvangs was spesiaal met 'n baie mooi persoonlike aanraking. Diere is sterre wat oë kom wys het gedurende ons hele besoek. Dit is rustig en baie spesiaal om so 'n wonderlike plek en mense te kon ervaar. Tot weer siens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle F
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Rustig. Baie lekker gebly, die mense is vriendelik en behulpsaam. Sien julle vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renaldo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Next level. The best stay for us this year by far.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Fantasties. Die mense het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

'n Ware boskamp met 'n lekker boma waar jy onder die bome voor 'n vuurtjie kan sit en herlaai. Baie goed toegerus en baie privaat. Perfekte plek om jou batterye te herlaai. Yskas, vrieskas en gasgeysers. Ons net niks kortgekom oor die naweek nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off De Wagendrift, Klipdrift Farm Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a06f1350868d822662a8abae27f1321c4ea8985a2a761ad37afa872d21d20068314c2fc5666e999a5feabeb372eca02088f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 Off De Wagendrift Klipdrift Farm Portion 2 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 11:00 -25.358605022246 28.445100304273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang