+23
Selfsorg in Britstown

Nietgedacht Farm Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Robyn M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

We enjoyed our stay and our host was most gracious. The accommodation was clean and exactly as advertised. There were aircon units in the bedrooms which were great in the heat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mike T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2025

Ok. Clean and comfortable, but felt a bit neglected. Old and in need of some basic updating. Leaking toilet cistern, wet mats in bathroom as a result. One of the shower heads was blocked. No kitchen cleaning or dishwashing facilities (dishwashing liquid, cleaning cloths of any sort). No sink in the kitchen. As a result, it felt overpriced.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sunel
Nietgedacht Farm Stay
Hallo Mike Baie dankie vir julle terugvoering. Ons is jammer oor julle slegte ervaring. Ons kyk na die plaas se waterdruk en werk reeds aan 'n plan vir skottelgoed. Mooi wense vir julle

Annamarie O
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker oorslaap plek. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lavuun V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Eenvoudig en mooi ontvangs. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Herman P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Het die donker en stilte geniet. Baie lekker gebly en baie stil en rustig. Eienaars baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chris C
1 nag Saam met vriende
3.4
Jun 2022

Heerlike Karoo-ervaring. Heerlike aankoms, pragtige braai-area. Geen opwasgeriewe in kombuis (net buite), toilette wat nie wil spoel en swak waterdruk, ook vergeet om handdoeke te voorsien.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bertus P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Great! Great, awesome, baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Gesellig en stil. Heerlike plaas ervaring. Ons was so vriendelik ontvang en het die ontmoeting van al die plaas diere vreeslik geniet! Die buitebraai is vreeslik gesellig en die kamers goed toegerus met baie aandag aan detail. Sal enige iemand aanbeveel om hier te kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grant P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Lovely remote part of the world, very relaxing. We really enjoyed Nietgedacht!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheila W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Clean and comfortable. Was a good half-way stop between Nieuwoudtville and Kimberley.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sunel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Farm Nietgedacht, Off the R384, Britstown, 8782, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb16160a4b299353428fb3fc8a6377b7751f4cc64040146561a933e128b08b25e43825c3aefa84870cf396b8c8dcd6f1cf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 5 mense 31 5 1 5 Farm Nietgedacht Off the R384 8782 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.594913039642 23.270523548126
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang