Beskrywing
The Garden Room is 'n groot 50 m² kamer met 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 2 lessenaars en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die kamer het toegang tot 'n stoepdek met wonderlike uitsigte van die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster.
Huisreëls
Rook is in die kamers verbode maar gaste mag buite op die stoep rook.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die oopplan-kothuis het slaapplek vir tot 3 gaste. Daar is 2 enkelebddens in die sitarea wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, asook 'n plafonwaaier. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die sitarea het nog 'n enkelbed vir 'n derde gas en 'n platskerm-TV. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel en 'n broodrooster toegerus. Buite is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n gasplaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Rook is in die kamers verbode maar gaste mag buite op die stoep rook.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
End of Perdeby Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang