Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nightjar Guest Lodge

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Zyta Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 8 resensies vir Nightjar Guest Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karin F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkende verblyf.

Wat 'n wonderlike ervaring! Die rustigheid van die netjiese tuin en groot bome is rus vir die siel. Ons sal definitief weer hier oorbly. Dankie vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nightjar Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie Karin.
I look forward to your return visit.

Nightjar Guest Lodge
Carol B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol B
Saam met vriende

Dit was aangenaam en ons is baie vriendelik ontvang. Pragtig en veilige blyplek.

Kamer is ongelooflik mooi en smaakvol. Dit is in die dorp maar jy sien niemand om jou nie, voel asof jy in die bos is. Ons het baie lekker by julle gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nightjar Guest Lodge se terugvoer

Thank you, Carol.
Would love for you all to return.
Regards,
Zyta

Nightjar Guest Lodge
Sue L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue L
Saam met vriende

Heerlike, gasvrye verblyf in 'n baie rustige omgewing!

Sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nightjar Guest Lodge se terugvoer

Dankie Sue, Ek wens julle ‘n spoedige terugkeer.

Nightjar Guest Lodge
Roenel V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roenel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Lieflike plek! Zyta was 'n uitstekende gasvrou - van ons gearriveer het tot vertrek! Sy het kort-kort ingeloer om seker te maak dat alles reg is en ons nie iets kort nie. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nightjar Guest Lodge se terugvoer

Dankie Roenel, dankie vir die mooi woorde. Ek hoop julle, saam met spaniels, sal gou terugkom.

Nightjar Guest Lodge
Jeanri E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanri E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjie mooi. Modern.

Ek dink dit was die beste gastehuis waar ek nog geslaap het. Wou glad nie daar ry nie. Mooiste kamer en badkamer. Gasvrou met 'n baie mooi hart. Het met 'n 4 maande oue baba daar oorgeslaap. Het ons verwagtinge oortref.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nightjar Guest Lodge se terugvoer

Dankie Jeanri, dit was ‘n plesier om julle hier te hê. Hoop dit gaan goed met julle en babetjie

Nightjar Guest Lodge
Marlene B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene B

Baie vriendlik en veilig.

Ek en my dogter het 4 nagte by Nightjar oorgeslaap. Het baie lekker gebly, vriendlike eienaar. Woonstel is elke dag skoongemaak. Pragtige tuin en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nightjar Guest Lodge se terugvoer

Dankie Marlene.

Nightjar Guest Lodge
Stuart V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart V
Besigheidsreis

Magic location and friendliness. Very comfortable and spacious.

I made a last minute booking and was seamlessly accommodated by the friendly host. I will stay there again during my next trip through Nelspruit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie blyplek is in een woord asemrowend met die mees liefdevolle eienaars wat hul gaste met warmte ontvang.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onderkant van Perdebystraat, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20dee1ad6525c3cba54257d4cbf8a6756da525886d990d841eb5fa0188198ce571dc149b884a0da87fa23e04f9bc54db4a6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 End of Perdeby Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.500315943251 30.988555510539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem