- 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Farm Nigramoep, Off the R355, 60 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nigramoep Slowliving Gasteplaas is op 'n lieflike plaas geleë, net 60 km vanaf Springbok.
Die gasteplaas bied gaste 'n verskeidenheid verblyfopsies wat tussen 2 en 10 gaste kan akkommodeer. Elke vrystaande eenheid is toegerus vir selfsorgverblyf.
'n Spyskaart is beskikbaar by die ontvangs in die ontspanningsarea. By die ontspanningsarea is daar ook genoeg sitplek om te ontspan, sit- en eetareas met bordspeletjies, 'n gemeenskaplike swembad waarvan gaste gebruik kan maak, en 'n braai-area.
Die plaas is die tuiste van 'n wye verskeidenheid plantegroei, en verskeie staproetes is beskikbaar om die plaas te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Nigramoep, Off the R355, 60 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Nigramoep Slowliving Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Nigramoep, Off the R355, 60 km from Springbok, 8240, Noord-Kaap
Sien kaart- 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang