Nigramoep Slowliving Guest Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nigramoep Slowliving Guest Farm is op ’n lieflike plaas net 60 km van Springbok af geleë.

Dié gasteplaas bied verblyf in Die Skooltjie aan 3 gaste. Die oopplan-eenheid beskik oor ’n dubbelbed en 'n enkelbed. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het ’n privaat badkamer en kampseilbeddens is beskikbaar op versoek. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en etes kan vooraf bespreek word by ontvangs.

Gaste is welkom om die gemeenskaplike swembad en braai-area te benut. Die plaas is die tuiste van verskeie plantspesies en daar is ook verskeie staproetes om die plaas te verken.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nigramoep Slowliving Guest Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za