LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nigramoep Slowliving Guest Farm | LekkeSlaap
+36

Nigramoep Slowliving Guest Farm

1 resensie
Gastehuis
Die Skooltjie
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is ideaal vir 3 gaste en het ’n dubbelbed, enkelbed en 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word. Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Skoolmeester se Huis
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid is ideaal vir 2 gaste en het ’n dubbelbed en 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word. Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Karavaanhuis
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié karavaan is in 'n oopplan-eenheid en is ideaal vir 'n gesin van 4 (2 volwassenes en 2 kinders) met 2 dubbelbeddens. Die eenheid het 'n privaat badkamer. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met ’n gasstoof, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die karavaanhuis het 'n privaat braai-area en 'n voorstoep met 'n mooi plaas-uitsig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word. Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Snappy’s Cottage
Vanaf R900
per eenheid
Beskrywing

Die outentieke plaashuis het moderne geriewe en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamers het 2 enkelbeddens. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Daar is standaard kragproppe beskikbaar en elektrisiteit vir klein toestelle word verskaf met sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Oom Alwyn Se Huis

Rudolph’s Countryseat
Vanaf R1 900
per eenheid
Beskrywing

Die outentieke plaashuis het moderne geriewe en bied slaapplek aan tot 10 gaste. Daar is 5 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Twee van die slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is vir selfsorg toegerus. Daar is standaard kragproppe beskikbaar en elektrisiteit vir klein toestelle word verskaf met sonkrag.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word. Maaltye is op versoek beskikbaar en word in die vermaakarea bedien.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nigramoep Plaas, Langs die R355, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWhZMIT5JDRLpgouMtnp1plkgED42yBXio0pH8JGJ2WlqfO4xHo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Farm Nigramoep Off the R355 8240 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.532802523951 17.585297226906
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!