+48

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Magda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Uitstekend! Ons sal beslis weer kom, want by Niksonlekker is niks onlekkers nie. By Niksonlekker is daar absoluut niks wat onlekkers nie! Heerlike, ruim gesinshuis met absoluut alle geriewe waaraan jy kan dink. Skoon, netjies, veilig, grasperk vir kleinseuns om te speel, swembad waarin die seuns kan regopstaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronèl
Niksonlekker
Maggie, dit was baie lekker om julle as gaste te kon ontvang! Dankie vir jou mooi resensie en dat julle niks onlekkers ervaar het. Kom asb. gerus weer, dit sal vir ons lekker wees om julle te ontvang.

Marthinus V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Lekker gerieflike. Defnitief - baie lekker gebly! The beds were comfortable and the decor was stunning. Any and everything we needed was in the kitchen. We had a very comfortable and fabulous stay and we can highly recommend your home. 100% satisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronèl
Niksonlekker
Dankie Thinus vir jou mooi resensie, bly julle ondervinding was so positief. Waardeer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ronèl Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

39 Melkboom Straat, Stilbaai-Wes, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39af88bfd6662a17da28c72876fd6e8efe3b85b5a46af5119fbd638640da618981f3f7846d74432578db3a93e749ccdb5773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 39 Melkboom Straat Stilbaai-Wes 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-20:00 12:00 -34.376231896288 21.402496855678

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang