+33
Selfsorg in Fichardt Park

Nini Se Gastekamers

Kamer 1
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kamer 1 bied netjiese selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die is die ideale verblyf vir besigheidsreisigers, vriende wat saam reis of 'n gesin op soek na oornagverblyf. Die kamer het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n etenstafel met 2 sitplekke en 'n platskerm-TV met Netflix- en YouTube-toepassings. WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die fasiliteit sluit 'n mikrogolf, broodrooster en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf R880
R 880 R 704
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is met 'n induksieplaat, 'n mikrogolf, 'n yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het 'n etenstafel met sitplek vir 2 en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube. WiFi is ook beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste het hulle eie privaat ingang.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eetgeriewe. Die fasiliteit sluit 'n mikrogolf, broodrooster en 'n ketel in.

Huisreëls

Rook is verbode binnenshuis.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
R 800 R 640
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R640 per nag (plek vir 2) 153 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang