+33
Selfsorg in Fichardt Park

Nini Se Gastekamers

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Kelvin M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Clean and efficient. It was clean and efficient. The information on check-in and check-out was clear and sent early, which made the process quick and easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker gebly. Vreeslik lekker gebly, baie stil en rustig. Kamer is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag
5.0
Jun 2026

Lekker, netjies en goeie waarde vir geld. Ek het baie lekker gebly. Nini se gastekamers is baie netjies en goeie waarde vir geld. Ek kan dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Puso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Peaceful and cosy time. It was a pleasure and very quiet with a peaceful environment. Enjoyed my time. Only additional recommendation is a small cupboard to store clothes. Otherwise, everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

We will visit again. Thank you. We had a great overnight stay en route to JHB. The room was great and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Perfekte oornag tussen Ooskaap en Gauteng. Ons het by Nini se Gastekamers oornag oppad terug huis toe. Baie dankie vir die professionele manier waarmee gaste behandel word. Alles word goed deurgedink en uitgevoer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel L
1 nag
5.0
Apr 2026

Goeie ligging, and waarde vir geld. Goed geleë, maklik om te vind, duidelikke instruksies en beslis die moeite werd om weer te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
1 nag
5.0
Mrt 2026

Will definitely try to book there again. Unfortunately, no soap in the bathroom. Powdered milk would be a good suggestion to go with coffee and sugar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2026

Prakties en gemaklik. Akkommodasie was gerieflik - voorstelle met eienaar reeds gedeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netjiese, bekostigbare en veilige verblyf sentraal tot Bloemfontein. Dit is die tweede keer dat ek van hierdie gastehuis gebruik maak. Dit is netjiese en bekostigbare verblyf binne 5 km van monumente, museums en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf165f707f3475370e3a4ea3789b8d8976ac66ceebd4a928788180ac1238baebae47d3f535cea2983f13ec713b491799b05d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 163 5 1 5 Strydom Street 14 Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -29.1495564 26.1818454
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang