- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Nini Se Gastekamers bied 'n netjiese en veilige selfsorgkamer in die voorstad, Fichardt Park. Dit is die ideale oornagverblyf vir diegene wat die area besoek vir besigheid, skoolfunksies of sportwedstryde by die plaaslike skole.
Kamer 1 bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens, 'n badkamer met 'n stort en 'n eetarea, sowel as 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n etenstafel met 2 sitplekke en 'n platskerm-TV met Netflix- en YouTube-toepassings. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n privaat ingang. Die eenheid is naby die Life Rosepark Hospitaal sowel as die plaaslike winkelsentrum. Plaaslike winkels en restaurante is ook in die omtrek.
DÃt is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Anneen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 153
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Nini Se Gastekamers het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strydom Street 14, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan ​​reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang