4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jon Olafssen Road, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nivica 19 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne afwerkings in 'n veilige kompleks in Olifantskop, Langebaan, op die Weskus. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien die kompleks 'n lekker groot, gemeenskaplike swembad het.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers en daar is 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is en daar is 'n sentrale eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser word ook vir gaste se gerief voorsien. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV.
Skuifdeure lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n ingeboude braai. Dit is die perfekte plek om jou oggendkoffie of 'n skemerkelkie te geniet terwyl jy oor die swembad tuur.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 351
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Jon Olafssen Road, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Nivica Lifestyle Living 19 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jon Olafssen Road, 19 Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang