+44

Smith Cottage

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir Street, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 R2 970 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Smith Cottage is 'n gesellige selfsorgkothuis wat in 'n stil hoekie van 'n veilige, privaat kompleks in Franschhoek geleë is.

Dié kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort. Daar is lugversorging in albei kamers.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die gemaklike sitarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n gedeeltelik beskutte patio met stoepmeubels, braaigeriewe en berg-uitsigte. Parkeerplek is op die perseel in 'n motorhuis beskikbaar.

Daar is gratis WiFi in die eenheid.

Let asb. dat daar nie 'n swembad is nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Reservoir Street, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink Smith Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 4)
Vanaf R3 300
R 3 300 R 2 970
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reservoir Street, Village du reservoir Estate, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62b80235982ca4531c715a3971ac8447da2fab0d0136948eb5beb53c727837338155b09d4555723788d66f9f16d85e87b38c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 300 nouVanaf R2 970 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Reservoir Street Village du reservoir Estate 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.910099422155 19.124719772353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang