Noa Haven
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kelp Cres, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Noa Haven bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Langebaan, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes, en die ruimte sluit ook 'n binnebraai-area en kaggel in. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, ideaal vir skemerkelkies. Die eiendom spog ook met 'n jacuzzi.
Die erf bevat meer as een eenheid met 'n gemeenskaplike ingang.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 361
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kelp Cres, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kelp Cres, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang