Noa Haven
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 17 Nov 2025 tot 10 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelp Cres, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 611R1 959 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Noa Haven bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Langebaan, Wes-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1.5 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens is daar 'n gastebadkamer met 'n wasbak en toilet.
Die leefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. 'n Eetkamertafel met 6 sitplekke langs die kombuis is perfek vir etes, en die ruimte sluit ook 'n binnebraai-area en kaggel in. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi.
Buite het gaste toegang tot bykomende buitesitplekke, ideaal vir skemerkelkies. Die eiendom spog ook met 'n jacuzzi.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 349
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Kelp Cres, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kelp Cres, Blue Lagoon, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang