+116
Kampeer/karavaan in Tulbagh

Noah Farm Campsite

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Eone L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Asemrowend. Ons het ’n absoluut wonderlike verblyf by Noah Farm gehad. Die omgewing was ongelooflik mooi, werklik ’n perfekte wegbreek in die natuur. Alles was silwerskoon en baie goed onderhou, wat die ervaring nog meer ontspannend gemaak het. Dit is rustig, skilderagtig en ideaal vir enigiemand wat wil ontspan in ’n skoon en natuurlike omgewing. Ons kan nie wag om terug te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxing, beautiful views. We enjoyed our stay and will go to Noah Farm again in the near future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Our favourite camping spot. Beautiful spot and very private, which is our favourite.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick B
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2026

Baie lekker gekamp. Baie netjiese kampplek. Ruim en mooi uitsigte. Lekker gestap in die woud. Vir seker aan te beveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Best kept secret in the Western Cape! This is the most beautiful campsite I have ever visited. The views, quietness, facilities and the hot tub are fantastic. Our host is amazing; she takes care of all the fine details and is available to fully support whenever needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

My top camping site; always happy to return! Idyllic camping. Best views. Awesome hosts. Five-star bathrooms. Doggie haven. Dreamy sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Better than expected! Perfect campsite that is private and spacious. Very clean facilities with extras that make all the difference. Best campsite for dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mattheus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Lekker! Baie baie lekker kamp 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clint R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfect breakaway. Great camping site, beautiful views, friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ralf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Noah Campsite Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 80 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd8398cce850695214d8ec68158662e0bb722b482dc44186025e1f8f3d4f8428414f522d88f98799e96d0bda553d9f3c55cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 Noah Campsite Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.381473694028 19.224031404218
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang