Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Noah Farm Campsite

Kampeer/karavaan
Kampeerplek 1
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplek bied gedeeltelike skadu op 'n lowerryke grasperk en is 425 m² of 17 m x 25 m. Dit is ongeveer 150 m vanaf die ander kampeerplekke en is geskik vir tot 10 gaste per staanplek. Dit het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n opwasarea. Die kampeerplek is onafhanklik van die plaaslike netwerk, die ablusieblok word via sonkrag belig en warm water word via 'n gasgeiser voorsien. Verder is daar braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad of plonspoel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
- Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
- 'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
- Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
- Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 2
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplek bied skadu op 'n lowerryke grasperk wat 300 m² of 12 m x 25 m is. Gaste het pragtige uitsigte oor die vallei en sonsondergang en is geskik vir tot 10 gaste per staanplek. Dit het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n opwasarea. Die kampeerplek is onafhanklik van die plaaslike netwerk, die ablusieblok word via sonkrag belig en warm water word via 'n gasgeiser voorsien. Verder is daar braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad of plonspoel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
- Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
- 'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
- Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
- Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 3
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie staanplek is die grootste en bied gedeeltelike skadu op 'n grasperk wat 486 m² of 18 m x 27 m is. Gaste het pragtige uitsigte oor die vallei en sonsondergang en is geskik vir tot 10 gaste per staanplek. Dit het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n opwasarea. Die kampeerplek is onafhanklik van die plaaslike netwerk, die ablusieblok word via sonkrag belig en warm water word via 'n gasgeiser voorsien. Verder is daar braaigeriewe en 'n houtvuurwarmbad of plonspoel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.

Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
- Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
- 'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
- Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
- Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kampeerplek 4
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Maksimum 10 gaste word per kampeerplek toegelaat. Dit het privaat ablusiegeriewe met 'n stort, wasbak en 'n toilet sowel as 'n opwasarea. Die kampeerplek is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, die ablusieblok word via sonkrag belig en warm water word via a gasgeiser voorsien. Verder is daar braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad of plonspoel.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Privaat swembad
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Huisreëls

- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
- Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
- 'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
- Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
- Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noah Campsite-plaas, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAde3ce8e55772166160cc1638056380c088d67db3fb8a44e63dc9e4e523ad4e4a94f355bf8c0d5069946e028886020fedb164?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Noah Campsite Farm Boontjiesrivier 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.381473694028 19.224031404218
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem