Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Kampeerplek 1
- Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.
- Kampeerplek 2
- Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.
- Kampeerplek 3
- Die verblyf is op 'n kampeerbasis en gaste moet asb. hul eie toerusting bring.
- Kampeerplek 4
- Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
- Kampeerplek 5
- Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
- Kampeerplek 6
- Rates displayed are on a camping basis, and guests are required to bring along their own equipment.
- Campsite 8
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte of 'n 4x4-voertuig word dus aanbeveel.
Let asb. dat die perseel onafhanklik is van die plaaslike netwerk. Die ablusiegeriewe word met sonkrag belig.
'n Maksimum van 10 gaste word per kampeerplek toegelaat.
Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël.
Musiek en harde geraas word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Noah Campsite Farm, Boontjiesrivier, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 80 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang