+116
Selfsorg in Wes-Rand

Nullarbor Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 267 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Precious M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Best stay. It was very nice; the host really took good care of us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Amazing. Dit was 'n awesome naweek. Die plek is pragtig en Jenny is ongelooflik vriendelik. Altyd besorg of jy gelukkig is en alles reg is. Ons het so lekker gekuier en ek sal hulle vir seker weer besoek. Nelson, hulle woefkind, kan dan gerus weer vir ons kom kuier. Hy het ook kom seker maak die gaste is reg en gehelp. Was regtig 'n ongelooflike naweek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lucy N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

The best pet friendly place. Most pleasant - and Jenny is such a wonderful person.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles baie lekker. Net die swembaddens was nie reg nie soos vorige keer nie. Het baie lekker gebly. Was die tweede keer, dit was net die swembaddens wat nie hierdie keer mooi was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Baie aangenaam. Heerlik gebly; ongelukkig was die stortwater koud.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2026

Relaxing and welcoming pet friendly weekend. The cottage was cozy and clean with all necessary amenities. The fireplace was a firm favourite! The surroundings are beautiful and we enjoyed the hikes with our fur babies. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilko D
Kort verblyf
4.4
Mrt 2026

Paar probleempies gehad, maar heel lekker gebly. Ek het heel lekker gebly, net 'n paar dinge. Die ketel het nie gewerk nie, hy gaan aan, maar voordat hy kook, gaan die liggie af. Daar was nie gas in die gasstoof gewees nie. Die loft-gedeelte bo in die dak was nie skoongemaak nie, daar was nog 'n ou handdoek daar gewees, maar anders het ek baie lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Beon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Comfortable. Really enjoyed my stay. Easy, hassle-free and cute cottages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2026

Baie rustig. Ons het baie lekker gebly - dit is altyd lekker om daar te kuier. Die plek was net nie skoon nie. Buite en die kaggel binne was vuil en ook die area by die swembad. Verder was daar geen klagtes.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgokari K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Okay, not many complaints. Memorable; however, the unit could do with some upgrades, especially the couch and bed, with the former being old and dirty while the latter is somewhat broken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 267

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Portion 24, Farm Vaalbank, Magaliesburg, 1791, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 20 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2eb91f38cf8275e44a64d53410dc35cdfc9981df452dd65c371fa888794f865d0f5793b7d988a2a221fdea5124d68a44e554?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 267 5 1 5 Portion 24 Farm Vaalbank 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.979387208079 27.528175867628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang