+22
Kampeer/karavaan in Hazyview

Numbi Caravan Park

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Bertie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Uitstekend personeel was baie vriendelik. Was baie rustig, veral in die aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Puik. Ons het baie lekker gebly, netjies skoon kampterrein. Net geen WiFi was aan ons genoem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Always a pleasant stay, very clean, neat and tidy, and staff all very friendly. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2026

Gesellig. Ablution was mooi skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2026

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het dit baie geniet. Baie lekker en netjiese kampterrein. Goed geleë en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Numbi Caravan Park
Baie dankie vir u besoek en mees gewaardeerde terugvoer. Ons sien uit daarna om u terug te verwelkom in die nabye toekoms. Vriendelike groete, Lucinda.

Brenda V
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Besonders. Puik, netjies staanplekke met alles nodig, behulpsaamheid van die personeel, veilig, so sentraal. Gaan beslis weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Numbi Caravan Park
Baie dankie vir u mees gewaardeerde besoek en u terugvoering. Ons sien uit daarna om u in die nabye toekoms terug te verwelkom. Vriendelike groete, Hotel Numbi Karavaan Park.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Numbi Caravan Park
Dear Tumelo, We hope that you are well. Thank you for your most appreciated visit and for taking the time to review our property. We hope to welcome you back soon. With thanks and kind regards, Hotel Numbi Caravan Park.

Gerhardt S
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Aangename tyd hier spandeer, al was die kampterrein vol! Aangenaam verras, juweel van 'n kampplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Numbi Caravan Park
Baie dankie vir u mees gewaardeerde besoek. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom. Vriendelike groete, Die Numbi Span.

Elmien M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Pragtige plek, vriendelike personeel. Baie mooi en skoon plek, baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christel
Numbi Caravan Park
Geagte mevrou, Ons vertrou dat dit goed met u gaan. Baie dankie vir u mees gewaardeerde besoek. Ons hoop om u spoedig terug te verwelkom. Vriendelike groete, Hotel Numbi Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R40, Hazyview, 1241, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 126 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4e8bdb6f75728e1ac86837584346de9c1c6213aed0f98ba7cd24697715e575f97d8e5cc973de625de9f0226a6710d44874f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 Off the R40 Hazyview 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.0492647363 31.130484839027
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang