+136
Wildsplaas in Dinokeng

Nyani Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 197 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Dorette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker gebly. Lieflike plek en mense. Netjies en skoon. Kos was ook heerlik. Baie lekker gebly. Lieflike plek en mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sam S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome. Lekker. Absolutely amazing. Would highly recommend people to visit this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Sam Thank you for the review. We are happy to hear your stay was amazing with us! Kind regards, Istha

James D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie mooi in die bosveld en diere gesien. Ja, was baie lekker en rustig, vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie middag Ja, ons stem saam, daar is niks so rustig soos die bosveld nie. Vriendelike groete, Nyani Lodge

Colleen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A hidden gem for camping with luxuries. Highly recommend this camping spot. Excellent facilities for luxury camping. Clean, with a modern private bathroom and luxuries such as an electricity point, bright light, sink, tap, bin, counter and braai (cleaned each day). We will definitely return. Also no Dinokeng fees which is a saving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good afternoon, Yes, we agree with you, the campsite is our pride; no noise, just the lovely bush and great facilities to enjoy. Kind regards, Nyani Lodge Istha

Shanri H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Perfect and peaceful. It was fantastic! Would definitely visit again in the near future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Shanri Thank you for the review! We are happy to hear you enjoyed everything. Kind regards, Istha

Iwan P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Voortreflike diens en waarde vir geld. Beveel beslis aan. Voortreflike diens deur die span, ontbyt en aandetes was puik, gashere altyd bereid om die ekstra myl te gaan en te help waar nodig. Kan dit gerus aanbeveel. Baie dankie, Ishta en span. Sal julle beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Iwan Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n voorreg om jou en jou familie te ontmoet! Ons is bly julle het dit geniet! Tot weerziens. Vriendelike groete, Istha

Meghann D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Tranquil, quick recharge. Very friendly owners, peaceful escape from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good afternoon, Meghann Thank you for the review. We are glad you enjoyed your stay. Kind regards, Istha

Alexis J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Peaceful, but enjoyable. We were camping. Very peaceful. Felt extremely safe. Not much for kids to do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good afternoon There is nothing like the bush to enjoy the peacefulness that we offer. We do have the putt-putt field and swimming pool at the lodge for the kids to enjoy. Kind regards, Nyani Lodge, Istha

Elsabe H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2026

Rustige aangename verblyf. Vriendelike ontvangs. Staanplekke netjies en privaat ablusie geriewe 'n treffer. Kampterrein is rustig, net soos ons dit verkies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Baie behulpsame bestuur, vriendelik. Ja, baie rustig daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Esther Baie dankie, ons is bly julle het die rustigheid geniet. Vriendelike groete, Istha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 197

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 197 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang