Pick your preferred language

English

Afrikaans

Wildsplaas in Dinokeng

Nyani Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Ml V
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Baie goed toegerus en netjies. Ons het vir so 4 dae gaan kamp. Die kombuisie met wasgeriewe en ingeboude braai het so handig te pas gekom. Die privaat badkamer is ook baie netjies. Albei is daagliks skoongemaak. Ons het die jakkalse baie keer in die aande gehoor. Baie rustig, stil en ontspanne so in die bos. Dit was gelukkig net ons en nog 'n ander paartjie in die kampgronde. Lieflike vlak swembad en groen skaduryke grasperke by die lodge. Gaan gerus op 'n game drive in Dinokeng. Istha was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons beveel die plek definitief aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, avontuurlustig. Ek en my man het verskriklik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunelia B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

So lekker gebly. Aanbeveel. Noble Clarke en sy vrou het bespreek vir Des. Fantasties. Heerlik geslaap. Gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Sunelia Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het alles geniet. Sien uit om Noble Clark en sy vrou te verwelkom. Vriendelike groete, Istha

Andrew H
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Faultless for my needs and very reasonable. A very comfortable home from home whilst visiting Dinokeng Game Reserve. We lost power during the storm from Armageddon, but that was wholly understandable. It was a little further from the Reserve gate (Wilderness Way), but that was a minor inconvenience and no doubt saved me money compared to locations within. There are also many other attractions in the area which I didn’t visit. Or it would just be a lovely, relaxing place to just be in the veld. A good night’s sleep indeed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Andrew Thank you for the review, we appreciate it. Kind regards, Istha

Bernice H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing, definitely going back. It was more than we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Good morning, Bernice We are happy to hear you are satisfied with Nyani Lodge. Kind regards, Istha

Christel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker en rustig. Baie geniet, gebraai al twee aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Christel Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer die terugvoer. Bly julle het alles geniet. Vriendelike groete Istha

Angelique V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was great. Dit was wonderlik, die mense het vir ons wakker gebly om ons kos te gee en laat ons eet voordat ons gaan slaap. Dit was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Angelique Baie dankie vir die resensie! Ons is bly julle het die naweek enjoyed! Ons is bly julle het die kos geniet. Vriendelike groete, Istha

Sumari L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker rustig. Was lekker rustig en diens was uitstekend. Kos baie lekker en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Sumari Baie dankie vir die resensie. Ons is bly julle het die rustigheid en kos geniet. Vriendelike groete, Istha

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Was 'n heerlike wegbreek naweek uit die stad se gejaag. Die diens was puik. Heerlike verblyf vir 'n gesin met klein kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nyani Lodge
Nyani Lodge
Goeie more, Wayne Ons is bly julle het die kuier by ons geniet. Vriendelike groete, Istha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang