Pick your preferred language

English

Afrikaans

+29
B&B in Oudtshoorn

Oakdene Guest House

  • 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 99 Baron van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Oakdene Gastehuis is in die hartjie van Oudtshoorn geleë. Die karakter van die gastehuis vertel die storie van 'n era wat verby is ? die bloeitydperk van volstruisvere. Dié bekoorlike Victoriaanse huis is een van die oudste huise in Oudtshoorn en dateer uit 1853. Oakdene is in 1988 as 'n Nasionale Monument verklaar.

Oakdene het 6 ruim slaapkamers met en suite-badkamers, toegerus met 'n bad of stort. Al die kamers is privaat en het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, WiFi-toegang, kluis, haardroër, badgeriewe en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kry ook elektriese komberse in die winter en ander geriewe om jou verblyf aangenaam te maak. Die nuwe tropiese tuin en swembad, tuinmeubels, sonstoele en sambrele is ideaal vir sonnige dae. Ontbyt word bedien in die plaaskombuis of buite op die patio wat op die tuin uitkyk. Veilige onderdak-parkeerplekk is beskikbaar op die perseel.

Oakdene is beskut onder akkerbome in die middel van Oudtshoorn, op die hoof-toeristeroete. Ons is stapafstand vanaf die middedorp en bekende restaurante waar jy plaaslike wyne en heerlike volstruis-steaks kan geniet. Sedert Julie 2017 is Oakdene onder nuwe Belgiese eienaarskap en 'n 3 maande lange opknapping sal dié huis se historiese Victoriaanse karakter opnuut na vore bring.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magdalena J D
Saam met lewensmaat
5.0
Kan hoog aanbeveel. Uitstekende verblyf met vriendelike, gasvrye gasheer en gasvrou. Lekker ontbyt!
Des 2025
Chris H
Saam met lewensmaat
5.0
Really enjoyable. Welcoming and excellent service.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Wynand K
Saam met vriende
5.0
Home away from home with family you have never met before. Ons is bederf! Daniel het ons soos familie laat voel. Die huis is pragtig. Ons kamers was r...
Sien meer
Aug 2024
Ilja K
Saam met lewensmaat
5.0
Will be back! Loved it and enjoyed the chats with our very gracious hosts. Most enjoyable stay with lovely hosts who did everything we ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Jeanette G
5.0
Vriendelike ontvangs en puik diens. Uiters vriendelik en hartlik ontvang. Het gevoel asof ek by vriende kuier. Gasvrou bak die lekkerste brood om te b...
Sien meer
Mei 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 99 Baron van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oakdene Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

99 Baron van Reede Street, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI1ODkwMDlkLWU4OGYtNDZmYi04MjZiLTM3M2RjYTY5YmIwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 99 Baron van Reede Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.583127447013 22.204313278198
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang