Pick your preferred language

English

Afrikaans

+45
Kampeer/karavaan in Klein-Karoo

Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm

  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Oaksrest Vineyards is 'n werkende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm is 'n wonderlike opsie vir gaste wat op soek is na 'n rustige kampervaring net buite Ladysmith.

Elke staanplek kan 6 gaste akkommodeer en gaste maak gebruik van gedeelde ablusiegeriewe met storte, wasbakke en toilette. Dit is tussen die wingerde en die oewer van die Pinotage Lake-area op die perseel, en elke staanplek het elektriese punte, vars water, gratis WiFi en braaigeriewe.

Oaksrest Vineyards dien ook as 'n uitstekende venue vir verskillende funksies, van troues, verjaarsdae en reünies tot seminare en jaareindfunksies.

Aktiwiteite op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, voetslaan- en fietsroetes, gratis WiFi, 'n konferensie- en trou-venue en veilige parkeerplek in. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, wildritte en wildkyk, swem en tennis in.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Warm water
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Grondpad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Joanine V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende kamp ervaring. Ons was voorheen ook by Oakrest Vineyards en soos altyd word jy vriendelik verwelkom. Ons kamp altyd heerlik daar en geniet...
Sien meer
Des 2025
Nadia J
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige wegbreek. Besonderse uitsig en pragtige omgewing. Ons sal die kampterrein baie netjies vind.
Apr 2025
Anneke W
Saam met vriende
5.0
Uitsig, natuur, water, goed versorgde kampplek. 'n Wenner. Was 'n heerlike langnaweek. Fantastiese kampplek, rustig, voëls, op die water, lekker swemp...
Sien meer
Mrt 2025
Willem V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebraai en visgevang, hope plesier. Wat 'n pragtige plek, regtig geniet met lekker swem en visvang en natuurlik lekker staproete wat na 2 uitky...
Sien meer
Mrt 2025
Laurian R
Saam met lewensmaat
4.6
Simply stunning! Absolutely stunning position with beautiful views. Lovely large grassed sites with good braai facilities (own grids), ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Camping @ Oaksrest Vineyards Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Oaksrest Vineyards Guest Farm, Dwarsrivier, Ladysmith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 24 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d6c6cfbb05f003c05dceeda341108703168d55c7d9a085afe67545bf987042e73cba1625bfa29352ce3e9ec66f9ab28aae8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 Oaksrest Vineyards Guest Farm Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.474753015367 21.168267130852
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang