Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oaksrest Vineyards Gasteplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 50 resensies vir Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Willem Jacobus R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem Jacobus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel, perfekte integrasie van natuur en boerderybedryf.

Goeie uitleg van kampeerstaanplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was ok.

Pragtige plek. Jammer ons het geen warm water gehad nie. Het die eienaar die aand laat weet en die volgende oggend nog geen warm water gehad nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Johan, nogmaals jammer oor die warm water, die geyser was foutief en kon ons hom eers die volgende oggend vervang en julle was toe alreeds weg na julle volgende bestemming. Dankie vir verstaan en ook vir julle ondersteuning.
Hartlike Klein Karoo Groete
Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Ronel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies, uitstekend toegerus. Sal weer gaan.

Ons het baie lekker gebly! Die eenheid is uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het - DSTV ingesluit. Alles was baie skoon en keurig voorberei vir ons koms. Die eenheid het 'n wonderlike uitsig en 'n pragtige stoep waar 'n mens kan braai en eet en vir die berge kan kyk.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Ronel, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Siellie E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siellie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gees siel en liggaam verfris. Hemel op aarde! Dankie Phillip en Louisa.

Wat 'n heerlike verrassing!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Siellie, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa and seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Jean-mari H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mari H
Enkelreisiger

Rustig en stil. Dis so pragtig daar en mens raak vinnig verlief. Vriendelike mense.

Heerlik gebly. Sal weer so maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Jean-Mari, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa and seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Louis D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Pragtige plek met pragtige kampeerplekke langs die meer en ons hondjie was ook welkom.

Netjiese grasperk om op te kampeer en die ablusies met kampkombuis is 5-ster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Louis, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa and seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Matthew S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthew S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing campsite.

We stayed at Oaksrest Vineyards Gasteplaas for two nights and we really enjoyed ourselves. Beautiful scenery and peaceful sounds of a working farm in the distance. The ablutions are some of the best that we have experienced. We will definitely be returning in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi from Oaksrest, thank you for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we had to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of heaven in the Klein Karoo soon. We hope to see you back soon. Best regards, Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Kristen C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens. Pragtige ligging. Uistekende verblyf. Sal beslis aanbeveel.

Sal beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Kristen, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa and seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Pierre J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik geriewe!

Kwaliteit en ruim geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Pierre, baie dankie vir jou mooi terugvoering oor julle kuier hier by ons. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip, Louisa en seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Tracey B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey B
Enkelreisiger

Beautiful vineyards with Autumn colors, Towerkop in the distance.

Spent a lovely night, was allowed to bring my Ridgeback with. A stunning farm with breathtaking views, lots of walking trails. Accommodation very well equipped & spotlessly clean. Owners very friendly & accommodating. I will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi from Oaksrest,
Thank you, Tracey, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we had to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of heaven in the Klein Karoo soon. We hope to see you back soon. Best Regards, Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Nicojan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicojan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly. Pragtige omgewing.

Wat 'n fantastiese uitsig vanaf Crimson cottage. Pragtige decor en toegerus met alles wat mens nodig het. Die vriendelike en persoonlike ontvangs het ook 'n groot verskil gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Nicojan, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa en Seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Clinton B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A true place to find rest for your soul.

A true place to find rest for your soul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Thank you Clinton, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we have to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of Heaven in the Klein Karoo soon, hope to see you back soon. Best Regards Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Miranda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soek jy lafenis vir liggaam en siel - kom kry dit by Oaksrest!

Hierdie is nie jou normale kampeerterrein nie. Die 4 dae wat ons kampeer het (kampeerterrein, akkommodasie en hele plaas ongelooflik mooi en netjies) was absoluut hemels - ons het so lekker uitgerus en ontspan. Die dam asook lowergroen staanplekke is 'n wenner. Die ablusie met kombuis is baie gerieflik en skoon. Die staproete na die plato is sowat 40 min. se stap (ons is seniors) en die uitsig asemrowend. Koop gerus van die vriendelike gasheer en -vrou se wyn - hul lewer dit boonop af by jou tent as jy vra! Lekker eetplekke in Ladismith - ongeveer 10 min. se ry van plaas. Oaksrest is hoogs aan te beveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Miranda, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa en Seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
George M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid van Phillip en Louisa, pragtige akkommodasie en omgewing, maak dit 'n baie aangename ervaring.

Sien al klaar uit na ons volgende besoek. Het tafeldruiwe present gekry wat toon hulle bereidwilligheid om daai bietjie ekstra vir gaste te doen. Het vele fotografiegeleenthede benut. Lekker wyne te koop teen baie billike pryse. Pragtige maar uitdagende staproete met wonderlike uitsig van bo die berg. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi George, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Dit is altyd lekker as gaste die ekstras waardeer. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa en Seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Derick P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Hemel op aarde, was fantasties.

Phillip en Louisa is ware gashere, hul laat jou welkom voel van die begin tot die einde, behulpsaam, vriendelik en hulpvaardig. Dankie ons het dit terdeë geniet en ontspan. Dit is baie mooi en goed versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Derick, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa en Seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Martin V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlik!

Pragtige plekkie met 'n wonderlike uitsig oor die wingerde en op die berge. Phillip en Louisa is 'n uitstekende gasheer en gasvrou. Ons was hartseer om Oaksrest te verlaat en sal vir seker eendag terug wees. Dankie vir 'n wonderlike en onvergeetlike paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Martin, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf.
Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa en Seuns.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Andre C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en uitstekend.

Sal weer dit doen en moontlik bring ek volgende keer meer mense saam om sommer al 5 staanplekke te neem om te kamp. Die gasheer en sy vrou is professioneel en hulle weet wat hulle kliente wil hê. WiFi het ons gered ongeag die werk wat ons moes saamneem om te doen en dit is definitief 'n pluspunt vir hulle. Dankie vir julle gasvryheid en gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Tiaan, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf. Hartlike Klein Karoo Groete Phillip en Louisa en Seuns

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Ronnie E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie E
Besigheidsreis

Baie gasvrye ontvangs!

Philip het ons dadelik tuis laat voel en ys gebring en hout gereël. Die Pinotage Cottage het my laat voel of ek op my eie plaas bly en die luuksheid en gemak was uitsonderlik. Die natuurlike omgewing was rus vir my siel en sal definitief terugkom saam met my vriende en familie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Ronnie, baie dankie vir jou mooi terugvoer oor julle kuier hier by ons en ons hoop om julle sommer gou weer hier te ontvang en te bederf.
Hartlike Klein Karoo Groete
Phillip en Louisa en Seuns

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Vaughn F - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughn F
Saam met vriende

Fantastic views.

Great farm stay, good wines.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi from Oaksrest and Thank you, Vaughn, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we have to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of Heaven in the Klein Karoo soon, hope to see you back soon.
Best Regards,
Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Danel M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geleë in die binnekamer van die allermooiste Klein-Karoo.

Baie dankie dat ons julle gasvryheid kon geniet. Die pragtige kothuis, die uitsig, vrede en stilte. Dit was voorwaar hemels, wat ons vakansie nog 'n nag uitgerek het. Baie meer as net 'n oornagplek. Ek sal terugkom om daardie beloofde sonsondergang te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Beste Danel, baie dankie vir jou pragtige evaluering oor ons pragtige gasteplaas en alles wat ons bied. Ons hoop regtig om julle sommer gou weer te sien hier by ons met jul volgende kuiertjie in ons kontrei. Hartlike Klein Karoo-groete, Phillip en Louisa.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Louise G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike lekker.

Phillip en sy vrou was baie gasvry. Sal die plaas aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Louise
Baie dankie vir julle kuiertjie by ons en ons hoop ons sien julle binnekort weer, dankie ook vir jou terugvoer.
Hartlike Klein Karoo-Groete
Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Willie E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Enkelreisiger

Pragtige uitsig, baie netjies en skoon.

Die verblyf is vyfster en werklik netjies en volledig ingerig. Gee vir seker meer as wat mens verwag. Sal vir seker weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Goeiedag Willie, baie dankie vir die mooi terugvoering oor jou kuiertjie by ons. Ons hoop om jou gou weer hier te sien en geniet jou vakansie verder. Hartlike Klein Karoo-Groete, Phillip en Louisa.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Ian B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Nice little place, great value for money as a stop over. Meed more time to enjoy the entire place. Next time I will spend a few days there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi from Oaksrest,

Thank you, Ian, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we have to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of Heaven in the Klein Karoo soon, hope to see you back soon.

Best Regards
Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Lynn G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om daar te bly.

Die ontvangs was vriendelik, ons is uitgeneem na die hut toe. Die hut is keurig gemeubileer en baie goed toegerus, daar was hout, gereed vir ingeval ons wou braai, die beddens was gemaklik en daar was genoeg warm beddegoed. Die omgewing is 'n lus vir die oog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Beste Lynn,

Baie dankie vir jou pragtige evaluering oor ons mooi gasteplaas en alles wat ons bied. Ons hoop regtig om julle sommer gou weer te sien hier by ons met jul volgende kuiertjie in ons kontrei.

Hartlike Klein Karoo-groete,
Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Les B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Les B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquillity at it's best!

Awesome location and accommodation. Never seen the stars at night so bright; or so many. Would have liked to have wingerd stompe for the outside braai instead of plentifully supplied Black Wattle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi from Oaksrest,

Thank you, Les, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we have to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us, and we really hope that you will find your peace of Heaven in the Klein Karoo soon, hope to see you back soon.

Best Regards
Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Piet V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasatmosfeer, pragtige omgewing.

Ons het heerlik ontspan. Enigste kritiek is dat die wooneenheid nie gordyne gehad het vir van die vensters nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Piet,ons is baie bly dat julle lekker gekuier het by ons en heerlik ontspan het,ons hoop om julle weer terug te hê by ons in die toekoms,dankie ook vir julle verwysing en ons het juis nie gordyne voor die kombuis vensters nie sodat julle die uitsigte en meer van die Klein Karoo om julle kan waardeer.Gelukkig het al die kamers en sitkamer hul gordyne en of blinders.

Hartlike Groete
Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
H D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tweede keer. Puik!

Sal dit sterk aanbeveel. Fantastiese omgewing, lekker wyn en baie gasvrye mense. Voel sommer tuis. Sien weer volgende jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Beste Hennie,

Baie dankie vir die pragtige verwysing oor jul tweede kuiertjie by ons pragtige gasteplaas. Ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal kan verwelkom vir nog bederf.

Hartlike Klein Karoo-groete,
Phillip, Louisa en seuns

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Bert T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best self-catering farm cottage we’ve ever been to!

Phillip showed us to our cottage which had everything you’d wish for including a magnificent view of the farm and the mountains. After a hot drive we were happy to swim in the dam with the green lawn and wooden deck before settling down on our stoep with a glass of wine from the honesty bar. We felt safe to sleep with the double doors open to the night sky. We will be back there again for a longer stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi,
Thank you, Bert, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we have to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us. We can't wait to have you back with us soon. Best regards, Phillip and Louisa.

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Cath S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cath S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heavenly, peaceful and beautiful.

What a wonderful gem of a retreat. The location was perfect, the cottage was fabulous and the hosts incredibly friendly. So much to do in the area. The hikes on the farm were challenging, but worth the effort, followed by a swim in the dam. I would recommend Oakrest to anyone. So much peace and tranquillity! We will definitely be back - hopefully soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hello from Oaksrest.
Thanks Cath for a great review of our beautiful guest farm and what we have to offer.
We are pleased that you enjoyed your stay with us and hope that you find your way back to us in the near future and come and stay for longer.
Best Regards,
Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Elsabe L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik rustig in die natuur. Net wat ons nodig gehad het.

Fantastiese verblyf as jy regtig wil rus in die natuur. Goed toegeruste chalet met alles wat jy nodig het. Ons wil baie beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Goeiedag Elsabe,

Baie dankie vir die mooi terugvoering oor julle kuiert by ons, ons hoop om julle gou weer hier te sien en geniet julle vakansie verder.

Hartlike Klein Karoo Groete
Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
H D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
H D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

As jy jouself moet vind en jy kry dit nie hier reg nie is jy verlore. Een van die mooiste plekke in ons land.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Hennie, baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Nico S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend, rus vir die siel.

Netjies met 'n pragtige uitsig. Kon gaan stap sonder om onveilig te voel. Vriendelike boere ontvangs. Sou graag langer wou bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Nico, vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie en sien uit om jou en jou familie die volgende keer hier te bederf. Hartlike Groete Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Christien G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christien G
Gesin met tieners

Fantasties.

Puik akkommodasie met die mooiste uitsig. Baie skoon en netjies. Sal definitief weer gaan besoek en dit aanbeveel vir enige iemand wat wil rus in styl. Baie vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Christien

Baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf.

Hartlike Klein Karoo Groete,
Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Marlise V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Baie dankie vir die vriendelike ontvangs. Dit was baie lekker gewees en ek sal vir seker weer daar oornag

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Marlise
Baie dankie vir jou mooi verwysing oor ons pragtige gaste plaas,ons sien uit om julle weer hier te ontvang.
Hartlike Groete
Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Attie B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie B
Besigheidsreis

'n Absolute juweel! Die beste wegbreekplek wat ek in 'n baie lang tyd ontdek het!

Van die oomblik wat ek my deposito betaal het totdat ek na my nag se verblyf daar weggery het, het alles net seepglad verloop en word jy as gas op die hande gedra. Hierdie plek is 'n absolute juweel, weggesteek daar in die vallei onder Towerkop. Die eenhede is ten volle toegerus met alles wat jy as reisiger (sakereisiger, enkelreisiger, gesinne op 'n wegbreeknaweek) aan kan dink wat jy DALK mag nodig kry, en nog vele meer. Die eenheid waar ek tuisgegaan het (Crimson Cottage) was silwerskoon en baie netjies. Baie gerieflik en stylvol ingerig, met 'n baie lekker groot kuierstoep. Hout (1ste sak op die huis, met spaar sakke waarvoor jy ekstra betaal sou jy dalk só lekker kuier dat jy uit jou 1ste sak hout uitbrand) is voorsien met 'n baie lekker braaiplek op die stoep en 'n kaggel binne. Om net daar op die stoep te sit en die Klein Karoo se lekker vars lug en natuurskoon in te asem, was terapeuties op sy eie. Ek sal vir seker weer daar wil oornag, maar ook wil teruggaan en my hele gesin saamneem en 'n naweek daar spandeer. Die feit dat daar bitter min tot geen selfoon-ontvangs is nie, is 'n absolute seën. Daar is wel 'n ADSL router in die eenheid wat lekker vinnige WiFi internettoegang bied, sou jy dit nodig kry (soos ek op 'n sakereis). 10 uit 10 aan die eienaars vir die manier waarop hulle hierdie juweel geskep het en in stand hou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Attie, vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie en sien uit om jou en jou familie die volgende keer hier te bederf!
Hartlike Groete
Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Stephan S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat ons wou hê!

Netjies, gerieflik en goed toegerus! Ons het baie lekker gebly! Die eienaars was vriendelik en gasvry en het ons goed ontvang. Vir die Pokemon Go aanhangers, ek het 'n Snorlax en 'n Chansey daar gevang. Beide skaars. Uitsig pragtig. Ek kan 'n besoek daar aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Stephan
Baie dankie vir julle kuiertjie, hoop ons sien julle gou weer!
Hartlike Groete
Phillip

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Jeani J - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeani J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, gasvrye ontvangs en lieflike verblyf.

Phillip en Louisa is fantastiese gashere. Die verblyf is skoon, netjies en bied meet as wat jy nodig het. Ons was so spyt dat ons net een nag kon bly... volgende keer gaan ons vir ten minste 'n naweek! Die omgewing slaan jou asem weg so jy kan bloot ontspan en die uitsig geniet, maar daar is ook meer as genoeg om flukse Fanies mee besig te hou! Wat 'n juweel van 'n plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Jeani, baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Julian E - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julian E
Saam met vriende

Gemaklik en rustig met 'n ongelooflike uitsig.

Ongelooflike uitsig en die akkommodasie is vreeslik gemaklik en goed uiteengesit. Baie goed uiteengesit vir 'n groot familie of vir 2 wat weg wil kom vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Julian, baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Linda B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Gesin met tieners

Comfortable, friendly and good value for money

We only spent one night here and would love to go back and have a longer stay. Very friendly hosts and pretty surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi, Thank you Linda for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we have to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us. Hope to see you back soon. Best Regards Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Chris V - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met vriende

Wonderlike natuurskoon en rustig!

Maanlig oor Towerkop was aanskoulik, verblyf heerlik en genotvol. Behoort langer as net een nag oor te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Rita, baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Sampie S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sampie S
Saam met vriende

Die gasvryheid van Phillip en Louisa was ver bo wat ons verwag het.

Wat 'n wonderlike plaaslike omgewing, met 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou. Die omgewing is pragtig, en die plaas is motofietsvriendelik ook. Daar is baie om te sien en te doen in die omgewing en natuurlik die plaas ook. Dit is beslis 'n plek om aan te beveel. Weereens dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Sampie, Baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Ben V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Ongelooflike wegbreekplek! Hier kan mens rus vir jou siel vind.

Hierdie is 'n wonderlike wegbreekplekkie in die Klein Karoo. Phillip en sy gesin het 'n ongelooflike plaas en hulle laat mens werklik welkom voel. Ek beveel hierdie baie sterk aan vir iemand wat saam met vriende en familie bietjie wil wegkom van die rotreis. Hierdie is 'n stuk van die land wat ek nog nie so goed verken het nie, en dit is beslis die ry werd! Hulle sal my beslis weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Ben, baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Marisa L - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa L
Gesin met tieners

Absoluut besonders en goeie waarde vir geld!

Ek en my huisgesin was aangenaam verras met die pragtig opgeknapte huisie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Marisa, vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie en sien uit om jou en jou familie die volgende keer hier te bederf. Hartlike Groete Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Phillip G - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip G
Gesin met klein kinders

Fantasies, sal dit enige tyd aanbeveel ... een van die beste plekke waar ons al oorgeslaap het.

Dit was soos om in 'n private lodge te bly. Sal verseker weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Phillip, baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Albert S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S
Gesin met klein kinders

'n Pragtige omgewing met baie vriendelike mense.

Dit was 'n baie lekker kuier. Die kothuis is baie mooi skoon met 'n pragtige uitsig oor die wynlande en vallei. Beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Albert, vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie en sien uit om jou en jou familie die volgende keer hier te bederf.
Hartlike Groete Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Amelia S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia S
Gesin met klein kinders

Die uitsig is pragtig met regte Kaapse gasvryheid.

Die huisie teen die berg is pragtig en die uitsig oor die plaas is asemrowend. Ons het deur die wingerde gestap en appelkose geëet. Ons sal definitief weer daar bly. Daar is baie om te doen en sien in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Wanda, vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie en sien uit om jou en jou familie die volgende keer hier te bederf. Hartlike Groete Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Annatjie W - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie W
Besigheidsreis

Baie gawe eienaars wat omgee.

Baie vriendelike ontvangs. Goeie diens en heerlike kos!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Annetjie, vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie en sien uit om jou en jou familie die volgende keer hier te bederf! Hartlike Groete Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Lizanne H - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne H
Gesin met klein kinders

Baie lekker tussen die berge, selfs Heidi sou jaloers gewees het op die uitsig!

Die huisie is baie ruim met 'n baie mooi uitsig oor die berge. Ses-ster verblyf! Ses-ster diens! Die kinders het die ponies, skape en koeie geniet. Hierdie gasteplaas is verseker kindervriendelik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Baie dankie Lizanne, vir die mooi verwysing, ons waardeer dit baie en sien uit om jou en jou familie die volgende keer hier te bederf! Hartlike Groete Phillip en Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Irma R - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma R
Besigheidsreis

Tranquillity at it's best!!

Friendly, accommodating people. Good food and a wonderful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi, Thank you Irma, for your wonderful review of Oaksrest Vineyards Guest Farm and what we have to offer. Louisa and I are delighted that you enjoyed your stay with us. Hope to see you back soon. Best Regards Phillip and Louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Lanie F - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Ons het in die Chenin Blanc cottage gebly en een nag was nie genoeg nie. Dit is die tipe plek waar jy rustig kan gaan sit in die pragtige omgewing en weer jou siel vind. Lekker gaan stap tussen die wingerde en heerlik vuur maak met ou wynstokke. En altyd hou die grote Towerkop wag oor alles. Heerlike ondervinding wat ek kan aanbeveel met wonderlike gasvryheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oaksrest Vineyards Gasteplaas se terugvoer

Hi Lanie, Baie dankie vir die pragtige verwysing oor julle pas afgelope kuier by ons mooi gaste plaas,ons is baie bly dat julle dit geniet het en hoop dat ons julle sommer gou weer terug sal sien vir nog bederf. Hartlike Klein Karoo Groete, Philip en louisa

Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oaksrest Vineyards Gasteplaas, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqd4vhYlFFdsjVMcqV69KBKJ6VBMK2bGOlkFIgkwiCXYBOOwZQg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 Oaksrest Vineyards Guest Farm Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.47471274381 21.169924736023
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem