LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oaksrest Vineyards Gasteplaas | LekkeSlaap
+114

Oaksrest Vineyards Gasteplaas

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oaksrest Vineyards Gasteplaas, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oaksrest Vineyards is 'n produserende wyn- en tafeldruif-gasteplaas in die Klein-Karoo. Die plaas het 3 selfsorgeenhede en 5 kampplekke en daar is plek vir 1 - 20 gaste.

Die kampplekke is tussen die wingerde en aan die oewer van die Pinotage-meer-area. Die kampeerterrein het groen gras en skaduwee. Individuele staanplekke het kragproppe, vars water en braaigeriewe. Die ablusiegeriewe het storte, toilette, wasmasjien, tuimeldroër, yskas-vrieskas, mikrogolf en gratis WiFi.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaiplek, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek in, en die instansie is rolstoelvriendelik.

Die plaas is ook ideaal vir troues, verjaarsdae, reünies, seminare, jaareindfunksies en ander geleenthede.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, swem en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 33 resensies vir Oaksrest Vineyards Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Oaksrest Vineyards Gasteplaas, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oaksrest Vineyards Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R360
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Oaksrest Vineyards Gasteplaas, Dwarsrivier, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqd4vhYlFFdsjVMcqV69KBKJ6VBMK2bGOlkFIgkwiCXYBOOwZQg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (vir 2 persone) 33 5 1 5 Oaksrest Vineyards Guest Farm Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 11:00 -33.47471274381 21.169924736023
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!