- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Ash Road and Begonia Road, Midrand, Johannesburg, 1684, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Oaktree Lodge verwelkom gaste sedert 1991 en het 'n trotse geskiedenis van warm gasvryheid. Die Lodge is onder 'n grasdak in pragtige tuine geleë, is privaat besit en is geleë in die skilderagtige plattelandse voorstad Kyalami.
Die individueel versierde kamers sluit tee- en koffiemaakgeriewe, yskoue water en toiletware in vir die gaste om tydens hul verblyf te gebruik. Die privaat badkamers het 'n bad of 'n stort. WiFi is gratis in alle kamers en regdeur die Lodge.
Die Lodge is slegs 5 km vanaf die Johannesburg en Pretoria nasionale snelweg en is naby die Kyalami-sakepark, Beaulieu-kantoorpark, Waterfall-stadskantore, Vodaworld, The Castle, Gallagher Estates en Monte Casino.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Corner of Ash Road and Begonia Road, Midrand, Johannesburg, 1684, Gauteng
- Gaste dink Oaktree Lodge Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Ash Road and Begonia Road, Midrand, Johannesburg, 1684, Gauteng
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang