+21

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
5.0
Marina B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Ocean2@45 was die perfekte akkommodasie vir Vrystaaters wat see toe kom! Ons kuier by die see was fantasties! Alles wat nodig is, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francoinette H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasmagories! Wat 'n ongelooflike plek, ons sal beslis weer daar gaan bly, dit was een vir die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Pragtige see uitsig. Die verblyf was wonderlik gewees met die mooiste uitsig. Die kakerlak probleem is definitief iets van die verlede. Ek sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Iwan V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2026

Mooi woonstel met 'n pragtige uitsig. Kombuis 3 uit 10. Ons het ’n heerlike vakansie gehad. Met so ’n pragtige uitsig kom ’n mens sommer vinnig tot rus. As bonus het ons verskeie kere dolfyne in die water sien speel. Die kamers was netjies en die beddens gemaklik. Die kombuis het egter aandag nodig. Netjiese potte en panne, goeie messe en moderne bestek sal beter by so ’n mooi woonstel pas. ’n Filterkoffiemasjien of ’n Nespresso-masjien sou ook meer in pas met vandag se tyd wees. Een of twee probleme is doeltreffend deur ’n uitstekende skoonmaakspan opgelos. Verskoning van die eienaar sou beslis nie oorbodig gewees het nie; haar onbetrokke houding is 'n bietjie jammer. Ten spyte hiervan het ons ’n baie aangename vakansie geniet.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julia M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2026

Good. The unit was good, but it needs more attention. There were lots of big cockroaches all over the house, untidy on the balcony, we found cigarette butts, a full box of 20 cigarettes, and bird poop. The swimming pool was covered, and we were not informed about that, and there was no access to the beach, which we ought to have had access to next to Vista Bonita flats.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley L
Lang verblyf Gesin met tieners
3.6
Des 2024

Average. Amazing views, and good location, but unfortunately the apartment was full of cockroaches and utensils were scarce and of bad quality. Not much cleaning equipment either.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Theresa
Ocean 2@45
Thank you for staying at Ocean 2@45. Dankie vir die terugvoering. Ons het die plek voor gaste ingekom het berook. Indien ons betyds bewus gemaak word van probleme, kan ons dadelik daaraan aandag gee. Dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 122

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Beach Boulevard, Ocean 2 no 45, Diaz, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA097bdfba6b37844bcf093ceb85c649b2b115cd445e223c1a3d7faf7e7fa1c41309d8013ba7851f80e3cfe99c11cebafa4f59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 Beach Boulevard Ocean 2 no 45 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.157956304457 22.109341621399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang