+179
Hotel in Strand

Ocean Breeze Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 361 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Hanlie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Van die oomblik wat ons daar gekom het, het ons uiters welkom gevoel. Dit was 'n lieflike kamer met 'n pragtige uitsig! Skoon en netjies. Die diens was baie goed. Ons kon net bel as ons iets wou gehad het. Die feit dat ons motor veilig was, was 'n pluspunt. Ons het nie nodig gehad om êrens te ry nie, want beide restaurante op die perseel het heerlike etes. Ocean Breeze sal my beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianna D
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Amazing. It was everything and more. I will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Waarde vir geld, wonderlike views. Baie lekker gebly. Skoon en netjies. Vriendelike mense wat regstaan om te help. Sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Vriendelike personeel, wat uit hul pad gaan om dit so lekker as moontlik te maak. Die personeel was uitstekend, vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Awesome. Loved it! Everything was perfect, except for the cleaning crew. Just a pity the water was off for a few hours; I couldn't shower or wash my hands after having room service. But other than that, our 2-night stay was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abe P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Fantasmagories! Ek sal beslis teruggaan. My aankoms was begroet met vriendelike, flinke diens en daarna met rustigheid en pragtige uitsigte. Stunning!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathleen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker uitsig oor die see was nice, vriende lol, en behulpsame staff was goed. Dit was die heel beste tyd by julle. Ek sal enige tyd dit weer wil doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Goed. Sal dit weer gebruik. Mooi see-uitsig. Vriendelike personeel. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Jan 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Una V
Kort verblyf
4.6
Feb 2026

Lekker. Lekker, gehalte beddegoed.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ocean Breeze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 361

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 600
20 % AF
R 1 600 R 1 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 600
20 % AF
R 1 600 R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 600
20 % AF
R 1 600 R 1 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 92 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhOTA1MmIyLTllMDAtNDU5MC04NzUzLTIzOTJjMWFkMGE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 361 5 1 5 17 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.125960467366 18.834591060877
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang