Strand Akkommodasie by Ocean Breeze Hotel | LekkeSlaap
+38

Ocean Breeze Hotel

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 49 resensies vir Ocean Breeze Hotel
Netheid
3.4/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.3/5
Paul V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die uitsig is perfek en diens baie goed. Altyd vriendelik.

Madelaine D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Madelaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike kamer. Ongelooflike uitsig. Veilige parkering.

Sien sterre.

Herman B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Herman B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It met our basic needs.

Not luxurious, but fulfill one's basic need when on holiday and just need a place to sleep.

Rohan M - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rohan M
Enkelreisiger

Dit was pateties.

Nogal gedink deur die webtuiste kan ek die verblyf vertrou, maar die vensters kon nie eers sluit nie so mense kon van straat af inkom en die ontvangs is op tweede verdieping en die hysbak werk nie lekker nie. Was so erg dat ek ander plek bespreek het en R800 verloor het.

Emmerentia Z - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia Z

Dit was 'n baie aangename verblyf.

Ons het dit tydjie baie geniet ons het oorgebly om 'n troue by te woon. Kamer was netjies en skoon met wonderlike uitsig aangesien hulle ons na see-uitsig kamer opgegradeer het.

Kelly-anne C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly-anne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig en lekker en ontspannend.

Sal beslis teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Awesome view and nice and relaxing.

Would definitely go back.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Monique P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Valentines anniversary.

Die ervaring was fantasties met 'n pragtige see-uitsig.

Mobile Office And Parkhome Solutions C - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mobile Office And Parkhome Solutions C
Besigheidsreis

Ons het ons verblyf by Ocean Breeze Hotel baie geniet. Dit is naby alle geriewe geleë. Die strand is stapafstand en die uitsig is die beste.

Sien sterre.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed our stay at Ocean Breeze Hotel very much. It is located close to all amenities. The beach is in walking distance and the view is the best.

See stars.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elizabeth D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D
Enkelreisiger

Wonderlike ligging. Vriendelike personeel.

Die plek was skoon en netjies. Die personeel vriendelik. Sal weer gaan!

Neliswa V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neliswa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

The rooms are so clean and nice. Makes it easy to relax love the comfort of their bed.

The view is to die for, especially when the sun sets.

Johan W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W

Heerlike swembad en netjiese verblyf.

Netjies en skoon, swembad 'n plesier.

Stephen L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen L
Enkelreisiger

Bevredigend met 'n paar teleurstellings.

Kamer wat na die see front is op datum en skoon, ruim en helder. Die skuifdeur het nie oopgegaan nie, ek kon nie op die patio uitgaan om die skouspelagtige uitsig te sien nie. Die kombuis was 'n teleurstelling. Onvoldoende eetgerei, geen ketel, koppies sonder pierings, pot met geen kookplaat.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Satisfactory with a few disappointments.

Sea-facing room up to date and clean, spacious and bright. The sliding door did not open, I was unable to go out onto the patio to see the spectacular views. The kitchenette was a disappointment. Insufficient cutlery, no kettle, cups without saucers, pot with no hotplate.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Francois V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Francois V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid glad nie goed voorberei deur personeel. Elektriese punte werk nie, Netflix en TV werk nie. Verwarmers werk nie.

Sal nie hotel aanbeveel of in toekoms weer gebruik. Redelik duur en het regtig beter diens verwag!

Raymond B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Raymond B

GROOT FOUT!

Dit is veronderstel om 'n drie ster plek te wees. Dit lyk en voel egter of die plek op 'n stadium beter gedoen het, maar nou besig is om kostes te snoei - op die verkeerde plekke. Die parkeerplek is agter, onder die gebou agter 'n sekuriteitshek. Dit dien ook as 'n stoorplek vir ou/stukkende meubels. Daar is nie DStv nie. Die gaping tussen die kamerdeur en die vloer is amper drie sentimeter en die wind waai daardeur. Die veiligheidsmeganisme aan die binnekant van die kamerdeur is afgebreek. Daar is twee koppies, een piering en een teelepel in beide die dubbelkamers waar ons gebly het. Die bedlampie se kop is afgebreek. Die kopstuk van die bed klap teen die muur elke keer as jy beweeg. Net een van die twee ligte in die badkamer werk. Die stort se vloer is vuil en daar is merke op die toilet se deksel. Die pyp waaraan die stort se kop sit, hang skuins af tot die mate dat jy moet buk om onder die stort in te kom. Daar is nie 'n seepbakkie om goed neer te sit nie en ook nie 'n matjie om op te trap wanneer jy uit die stort uit kom nie. Die uitsig sluit nog stoorplek vir stukkende meubels op 'n stoep onder in. Die ander kamer het soortgelyke "verrassings" gehad. Op 'n positiewe noot, die handdoeke en beddegoed was skoon.

Kowie D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was good value for money.

We were impressed by the friendly and helpful staff. The suite was spacious and very clean with a stunning sea view. Will stay again in future.

Jacqueline A - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Jacqueline A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie baie bevredigend.

Ek sal nie maklik iemand aanbeveel om tuis te gaan by Ocean Breeze nie. Die foto's op die webtuiste is nie wat regtig by die hotel is nie. Kamer vir 2 het net een handdoek. Meeste van die kaste in die kamer is gesluit. Beddens was baie ongemaklik om op te lê aangesien dit twee enkel beddens is wat teenmekaar geskuif was. Badkamer het nie 'n deur gehad nie. Die kluis het nie n sleutel gehad nie. Die skoonmakers het net die bed opgemaak. Handdoek was nie vervang met skoon handdoeke nie. Die restaurant sal ek nog minder aanbeveel aangesien ek 'n drankie ontvang het in 'n vuil glas.

Jan S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is heel waarskynlik 'n goeie 3 ster-fasiliteit maar nie regtig "breathtaking" nie.

Die fasiliteit is redelik oud en benodig 'n dringende "face lift ". Slegs Netflix is as TV beskikbaar en DStv behoort daar te wees. Eetgery glase en breekgoed is maar karig en oud. Vir 'n fasiliteit sonder eetplekke (Ocean Basket uitgesluit) is die toerusting om voedsel voor te berei uiters min (geen stoof of oond nie. Slegs mikrogolfoond). Ek sal nie moeite doen om weer te gaan nie.

Martin W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martin W
Gesin met klein kinders

Mooi en skoon kamer.

Mooi en skoon kamer, maar die diens nie van die beste nie. Parkering was ook ekstra gewees wat nie genoem is tydens die bespreking nie.

Mario N - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mario N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie voldoen aan verwagting nie.

Die bed is te groot vir die slaapkamer - kaste se deur kan nie oopmaak nie. Wurm op vloer gekry - maaier wat in kos voorkom. Ons het geen kos in die kamer of kombuis gehad nie. Daar was slegs een koffiebeker. Daar was slegs een teelepel. Daar was wel 2 poedingbakke, maar een word gebruik vir die suiker en koffie sakkies. Daar is geen papborde nie - wel die 2 poedingbakke, maar dit is uiters klein vir ontbyt eet. Daar is geen flatsheet op die bed gewees nie. Die wasbak was verstop. Daar was geen vadoek om mee af te droog nie. Gange ruik na rook.

Joanne S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Joanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was okay, maar niks besonders nie.

Moenie 'n plek adverteer met 'n kombuis as daar amper geen kombuisware /toerusting is nie. Alhoewel daar 'n swembad is, sal meeste mense dit nie gebruik nie omdat die mense wat by Ocean Basket eet op die swembad uitkyk.

John A - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf.

Baie goed. TV in sitkamer nie gekoppel. Parkering baie beknop.

Jenna M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jenna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Kamer mooi, gemaklik, alles wat nodig is. Uniform vir die personeel by ontvangs sal goeie indruk skep.

Fernando J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando J
Saam met vriende

Dit is 'n nice plek sal dit aanbeveel vir enigeen.

Ek sal dit vir almal wat 'n plek soek of wegbreek soek aanbeveel.

Hilda R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda R
Saam met vriende

Baie goeie ligging met baie mooi see-uitsig.

Sien sterre.

Roger W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger W
Enkelreisiger

Alles was perfek net soos ek dit wou hê.

Sal dit enige tyd weer doen. Net die beste van stap een. Dankie team, sien gou weer.

Natasha F - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is uitstekende verblyf, met alles wat jy nodig het om te ontspan.

Ocean Breeze se diens is perfek en baie professioneel. Ons het nie nodig gehad om veel te vra of doen nie. Ek sal beslis weer kom. Hul werknemers laat mens ook baie welkom voel. Baie dankie Ocean Breeze Hotel!

Pest Control Specialists West Coast A - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pest Control Specialists West Coast A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag verblyf.

Die kamers is mooi skoon, modern en netjies en die uitsig is pragtig maar ongelukkig was daar nie krag in ons kamer nie en alles was reeds uitgepak. Ons moes toe noodgedwonge weer ons reistas pak en na 'n ander kamer toe skuif. Verder was daar nie probleme nie.

Frikkie W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Redelik.

Lugreëling in badkamer skakel nie af nie en is steurend deur die nag. Wasbakpyp oorstroom in badkamer. Bedlampies werk nie. Eetgerei en koffie swak toegerus.

Margot M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margot M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon met 'n mooi uitsig.

Die kamer was skoon, maar effens afgeleef met 'n los wasbak en kraan en 'n vanity oppervlak vol krapmerke. Die duvetcover was geskeur.

Ivor E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ivor E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op die standaard waaraan ons normaalweg gewoont is nie.

By aankoms vriendelik ontvang. Parkering gereël en bagasie opgeneem na 112. Die kamer vertoon mooi, maar die een bedliggie het nie gewerk nie. Telefoon na ontvangs het nie gewerk nie en moes toe aanmeld by ontvangs. Die probleem is toe wel opgelos deur 'n vriendelike persoon. Die gordyne het vuil kolle gehad. Die badkamer vertoon oor die algemeen redelik, maar in die area by die bad het die swart en mufkolle baie sleg gelyk.

Gerhard B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die uitsig uit die kamers is 'n belewenis, en die branders wat jy duidelik in die nag hoor breek, definitief my gunsteling! Ek gaan definitief binnekort weer daar oorbly.

Elsabe L - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe L
Besigheidsreis

Gerieflik. Restaurant naby. Koffiewinkels is stapafstand.

Slaapgeriewe goed. Kussings en beddegoed van goeie gehalte. Naby alles. Dis net baie raserig. Werkers skree uit vensters op die mense onder op die straat 05:30 in die oggend.

Ismail A - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ismail A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome stay.

The view is awesome - waking up to the smell of the ocean is lovely.

Pieter E - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter E
Enkelreisiger

Goeie ligging.

Kamers klein met geriewe nie heeltemal op standaard vir prys wat gevra word. Effens oorgeprys.

Joreen D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Joreen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het die beste gemaak van dit wat beskikbaar was in die hotel.

Die ontvangs was baie goed. Was bietjie teleurgesteld in die instandhouding van die plek. Eerstens hulle kan bietjie die hotel opgradeer kamers meer inkleur. Die bed was nie 'n king-size nie maar wel 2 enkelbeddens wat teen mekaar geskuif was en dit is ongemaklik. Ons het wel die beste van die tyd gemaak. Ek dink dit was nie regtig waarde vir die prys wat ons betaal het nie.

Thulani H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thulani H
Gesin met klein kinders

Welcoming.

Will visit again and recommend to other family and friends.

Petro R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker verblyf.

Ocean Breeze 'n lekker oorslaapbestemming. Dit is egter 'n bietjie duur vir wat jy kry. Wasbakke in die badkamer het sedert 1ste besoek steeds geen proppe. TV in die sitkamer het bykans geen kanale en die groot TV is in die slaapkamer geleë. Baie onprakties. Maar dit is steeds 'n lekker bestemming.

Titia M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Titia M
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Het bespreek vir die kinders, maar het net een enkelbed duvet en kussing gekry, geen laken of beddegoed vir 2de kind nie. Die oopslaan bank waarop hulle moes slaap was vreeslik vuil. Ons het baie laat ingekom weens 'n familie geleentheid en kon nie. Daar was ook nie genoeg parkeer plek in die basement nie. Was baie teleurgesteld. Die oggend toe ons uit check was daar boonop nog aangedring op uitstaande geld nadat ons 'n deposito betaal het en alle gelde vereffen het toe ons die sleutel gaan haal het.

Paul E - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Paul E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swakste hotelverblyf ooit!

Piepklein kamertjie vol kokkerotte. Kussings stink. Badkamerteëls vol muf. Deur na kamer langsaan het nie 'n slot nie en word toegehou met toiletpapier wat tussen die deur en kosyn ingewig is. Bly weg!

Wesley R - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wesley R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Ek en my verloofde het baie lekker gebly en sal weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Incredible.

My fiancé and I had a very good stay at Ocean Breeze Hotel and intend on going again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Charlene J - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Charlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike see-uitsig.

Ocean Breeze Hotel is bykans op die strand met 'n pragtige see-uitsig en veilige onderdakparkering. Die ontvangs was vriendelik, maar die kamer waarin ons tuisgegaan het se meubels is oud en die bank grillerig om op te sit want dit het vlekke op en lyk nie skoon nie. Die instandhouding is ook nie goed nie, want daar is ligte en muurproppe wat aandag nodig het. Daar is 'n kluis, maar die sleutel is gebuig en ons kon dit nie oopkry om te gebruik nie. Die kombuisie het 'n yskassie en basiese, maar ou, geriewe vir selfsorg. Dit sou gehelp het as daar miskien vadoeke en 'n bietjie skottelgoedseep was. Die badkamer is ruim en die beddens gerieflik. Hierdie hotel se stergradering moet hersien word, want 'n mens verwag meer vir dit wat aangedui word.

Willem D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en netjies.

Baie gasvry en netjies, sal enige iemand soontoe aanbeveel.

David V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
David V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heeltemal te duur vir wat jy kry.

Glad nie beïndruk met hulle nie. Kamers word half skoongemaak. Het 'n seesig eenheid gehad, R1300 per nag betaal en daar was nie eers 'n oond/stoof in nie. Hotel self nie te sleg nie, maar glad nie waarde vir geld nie.

Petro P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker met die beste view.

Behalwe vir die geraas by Ocean Basket wat net onder ons kamer was, was dit uitstekend.

Annette B - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annette B
Besigheidsreis

Was net gebruik vir oornag, maar miskien het ons meer verwag vir die prys.

Persoonlik dink ek hulle behoort ten minste handewassepies by die wasbak te sit. Die houertjies met shower gel/shampoo en body lotion is pateties klein vir 2 mense wat moontlik in die aand voor slaaptyd wil stort en weer die volgende oggend. Die kamervloer was ook ietwat stowwerig.

Adele M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Adele M
Gesin met klein kinders

Het beter verwag en is teleurgesteld.

Beddens is ongemaklik en geen beddegoed is aan ons voorsien vir die baba se bed nie. Toiletsitplek stukkend en swak kwaliteit toiletpapier is voorsien. Raserige bure deur die nag.

Estria M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estria M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was pleasant.

We enjoyed our stay and the staff were friendly and accommodating.

Lana E - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamers het aandag nodig, gordyne, DStv, verwarmers ens.

Ons is vriendelik ontvang, was teleurgesteld met kamer, aangesien dit DStv nie gewerk het nie en ook geen verwarmers, warm kombers if aircon beskikbaar was nie.

Gerhard D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie waarde vir my geld nie.

Met aankoms was my kamer vuil en bed onopgemaak. Ek het 'n ander kamer gekry, maar my tyd is gebruik om die nuwe kamer reg te kry. Nuwe kamer se yskas was vuil, asblik nog vol en krane lek. Ek moes ook eers die pan was voor ek dit kon gebruik. 'n Klomp deurmekaar eetgerei. Die gebou is pragtig, maar daar is duidelik 'n gebrek aan goeie bestuur. Daar word net verskonings gemaak oor nuwe bestuur. Ek kan elders gaan bly vir R200 goedkoper en baie beter en skoner. Moenie jou geld mors nie. Bly weg!

Ocean Breeze Hotel's terugvoer

Dear Mr. Du Toit

We offered you 1 night complimentary stay, out of season at the Ocean Breeze Hotel (Subject to availability).
Once again we sincerely apologize for the incident that occurred on your arrival.

Should you require any further assistance do not hesitate to contact me.

Regards
Ocean Breeze Management

Ocean Breeze Hotel
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Vanaf R895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 17, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdec6482fdf5bf987897551a3b2dee7dbf61a6cdc92ca6a4987c89d50c87c5a9f476f1dff1c29916ac348e66fa09ea013d17a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R895  per nag (plek vir 2) 49 5 1 4 17 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -34.125960467366 18.834591060877
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za