- Slaapplek vir 92 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Dié hotel met sy uitsigte oor die majestueuse Valsbaai-kuslyn en ligging tussen magtige berge soos die Helderberg en die wêreldbekende Tafelberg bied 'n pragtige ligging, uitstekende kos en puik diens.
Die Ocean Breeze Hotel is tussen van die wêreld se mees gesogte wynplase en gholfbane geleë en is die ideale onthaalplek vir jou funksie of konferensie. Die Ocean Breeze Hotel bied gastekamers, luukse dakwoonstel-suites wat in woonstelle omskep is en 3 slaapkamers elk het, en toegang tot die Ocean Basket Restaurant - Suid-Afrika se gunsteling-seekosrestaurant wat die beste garnale, vis-en-tjips, kalamari en soesji maak. Wanneer gaste nie in vergaderings sit nie kan hulle die panoramiese uitsigte en rustige atmosfeer geniet.
Te danke aan die ongeëwenaarde uitsigte en die prentjiemooi omgewing het die hotel die ideale ligging vir 'n strandtroue. Ons kan voorsiening maak vir seremonies op die strand, maar neem asseblief kennis dat jy self in jou eie naam moet aansoek doen vir die permitte. Die onthaal kan in ons eksklusiewe restaurant of banketsaal gehou word.
Ocean Breeze Hotel is net 10 minute van die manjifieke Kaapse Wynlande af, 20 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af en 30 minute van die Victoria en Alfred Waterfront af. Dit bied gaste die geleentheid om Kaapstad in haar volle glorie te beleef en verken. Die hotel is sentraal geleë vir gaste wat die woelige, luukse boetiekwinkelsentrums wil besoek. Daar is 'n portier- en pendeldiens vir gaste na nabygeleë geriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ocean Breeze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 363
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 17 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Breeze Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 92 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang