4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean One – Linda is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou met asemrowende see-uitsigte in Mosselbaai, Wes-Kaap. Dit is perfek vir gaste wat gemaklike akkommodasie naby 'n verskeidenheid aktiwiteite soek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers, beide toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n groot skuifdeur wat lei na 'n patio met onbelemmerde see-uitsigte, terwyl die tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens gemeubileer is.
Die kombuis en leefarea is oopplan en sluit geriewe in soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond met stoof, wasmasjien en ruim ingeboude kaste vir breekware, eetgerei en ander toestelle.
Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV met 'n DVD-speler en volledige DStv, en WiFi is beskikbaar. Groot skuifdeure vanaf die sitkamer maak oop na 'n oordekte dek met ingeboude braaigeriewe en patio-meubels, wat pragtige uitsigte oor die strand en see bied.
Veilige parkering is beskikbaar vir een voertuig. Ocean One – Linda is gerieflik geleë naby restaurante, winkels en talle ander besienswaardighede en aktiwiteite langs die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Linda het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang