4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean One - Linda is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou met asemrowende uitsigte oor die see in Mosselbaai, Wes-Kaap. Perfek vir gaste wat op soek is na gemaklike akkommodasie naby 'n verskeidenheid aksie.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en twee badkamers, beide met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n groot skuifdeur wat lei na 'n patio met ongerepte see-uitsigte, terwyl die tweede slaapkamer met twee enkelbeddens toegerus is.
Die kombuis en sitkamer is oopplan en bevat geriewe soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof, sowel as 'n wasmasjien, en ruim ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre, met ander toestelle ingesluit.
Die sitkamer het gemaklike sitplek, met 'n TV met 'n DVD-speler en volle DStv-kyk. Vanuit die sitkamer is daar ook groot skuifdeure wat oopmaak na 'n oordekte dek met 'n ingeboude braai en patiomeubels, met uitsigte oor die strand en see.
Veilige parkering is beskikbaar vir een voertuig, en Ocean One - Linda is naby restaurante en winkels, en baie ander besienswaardighede en aktiwiteite binne die Tuinroete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 197
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Linda het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Bland Street, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang