+13
Selfsorg in Danabaai

Ocean Pearl @ 8

8 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Pulchra Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Ocean Pearl @ 8 is ’n hotel huis in Mosselbaai. Dit word omring deur die natuur en is die ideale wegbreek vir enige gesin.

Hierdie huis bied verblyf aan tot 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, ’n badkamer en ’n oopplan-kombuis en -sitarea. Die eerste slaapkamer het ’n koningingrootte- asook enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 driekwart beddens. Die derde slaapkamer is apart met dubbelbed, kombuisie en badkamer. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het ’n stoof, mikrogolfoond, ketel, yskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Daar is ook ’n ontbyttafel met stoele. Die sitarea het ’n bank vir 2 en 4 enkelstoele. Daar is ook ’n platskerm-TV. Gratis WiFi en DStv word ook voorsien.

Die buite-area het braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Ocean Pearl @ 8 is in ’n bewaraea en gaste kan na die vrylopende wild en voëls kyk. Dit is net 1,8 km vanaf die strand. Gaste kan ook die St Blaize-paadjie verken.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 8 Pulchra Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

8 Pulchra Street, Dana Bay, Mossel Bay, 6510, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA798abba8f32df51a0c0ab7f9e6bd48f713238e11646c238de299baa1b099f71a0c991da6787619173be923051c6257025c68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 2 5 1 4 8 Pulchra Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.201649 22.039409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang