Ocean Two 12
6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Ocean Two 12, Beach E blvd, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ocean Two 12 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou met asemrowende uitsigte oor die see in Mosselbaai, Wes-Kaap. Perfek vir gaste wat op soek is na gemaklike akkommodasie naby 'n verskeidenheid doendinge.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers.
Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed in elke kamer en die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die een badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Die ander badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak. Die kombuis en sitkamer is oopplan, en die kombuis bevat geriewe soos 'n yskas-vrieskas en mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ruim ingeboude kaste om breekware en eetgerei te bêre, met ander toestelle ingesluit. Hierdie eenheid het ook 'n skottelgoedwasser.
Die sitkamer het gemaklike sitplekke met 'n TV. DStv-toegang is beskikbaar, bring asseblief u eie kaart en dekodeerder. Die eenheid het ook 'n DVD-speler. Skuifdeure lei vanaf die sitkamer na 'n patio-area met 'n Webber-braai, met uitsigte oor die strand en see. 'n Wasgoedkamer is ook in die kompleks beskikbaar.
Die eenheid het ook 'n toesluitmotorhuis. Veilige onderdakparkering is beskikbaar vir 1 voertuig, en Ocean Two 12 is naby restaurante en winkels, en baie ander besienswaardighede en aktiwiteite binne die Tuinroete.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 200
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Ocean Two 12, Beach E blvd, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Ocean Two 12 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Ocean Two 12, Beach E blvd, Mossel bay, 6506, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang