+19
Selfsorg in Voorbaai

Ocean Two 27

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gerda M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2026

Baie mooi eenheid met pragtige seeuitsig, maar geen seetoegang. Die eenheid self is baie mooi en dit het die pragtigste uitsig oor die see! Daar is ongelukkig geen direkte seetoegang nie, wat so jammer is, want mens is op die see. Daar is ander eenhede wat dit ook so adverteer, so dit was misleidend. Daar is ook nie 'n swembad beskikbaar nie, weens waterbeperkings wat ons nie van bewus was nie, so dit was ook 'n teleurstelling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Point Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 211

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 285
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 285
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 285
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach East Boulevard, Diaz Beach, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c614ca894c1a340e538733511016b894b27ff6da225e390059154235a01c8d544c19a8b361d8c5ffdfcba254cdc2bfa181c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 285 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Beach East Boulevard Diaz Beach 6501 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.15789778828 22.109340848549

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang