+23
Selfsorg in Center

Ocean Wave No.1

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Karen E
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Baie lekker, sommer tuis gevoel! Absoluut huis weg van huis! Ons was 'n groep van 6 motorfietsryers wat saamgereis het vanaf Suid-Afrika, en al die spasie van Ocean Wave no. 1 was 'n groot bonus. Die plek is baie goed toegerus en kon ons ook ons wasgoed van die langpad weer op datum kry. Wi-Fi was ook 'n besliste voordeel wat ons baie nuttig kon gebruik het vir die tyd wat ons daar spandeer het. Vir ons natuurlik was die ekstra groot "garage" natuurlik die grootste bonus. Ons kon al ons motorfietse en toerusting maklik daar inkry en veilig toesluit. Ek sal Ocean Wave no. 1 beslis aanbeveel aan enige reisiger wat uitsig, spasie en veiligheid voorop stel! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santi J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

100 x regmerkies. As Namibiër wil ek net dankie sê dat daar sulke mooi plekke beskikbaar is vir toeriste. Jy sit in die sitkamer en kyk die mooiste sonsondergang oor die jetty. En vroeg oggende kom Swakopmund se tarentale al rasende verby. Heerlik gerieflik met die mooiste see uitsig wat nie 'n arm en been kos nie. Die skoonmakers moes ons amper daar kom uitgooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Perfectstay Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 29

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Corner of Anton Lubowski Street and Strand Street, Morleen Park, Unit 1, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA937b4175e3d3a6460b673be4963629a628c04627c345b28985d13eb944189ac38307693f6020e4e9199b3a82ac116a500aed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Corner of Anton Lubowski Street and Strand Street Morleen Park, Unit 1 Erongo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -22.68217284216 14.5231372118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang