Ocean Whisper
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R495.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen troeteldiere word toegelaat nie. Parkering van die straat af beskikbaar. Rook is verbode in die woonstel. Gaste moet asseblief nie harde geluide maak na 22:00 nie. Skoonmaakdienste is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar. 'n Muntbediende wassery is binne die woonstelgebou beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Promenade, Beach Crescent, 11 The Village, Hout Bay, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang