- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Westward Drive, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Oceandivers Lodge is 'n gastehuis in Widenham, Umkomaas, 'n stil area met pragtige see-uitsigte.
Daar is 5 slaapkamers, waarvan 3 'n TV, see-uitsig en 'n privaat badkamer het. Twee slaapkamers sonder TV's en see-uitsigte deel 'n badkamer. Die kamers is gemeubileer met 'n dubbelbed of enkelbeddens, en WiFi is gratis beskikbaar.
Gratis tee, koffie en koue water word in die eetkamer voorsien. Oceandivers Lodge het 'n sitkamer met 'n TV en DStv, 'n lapa met 'n dek, en 'n stoep met pragtige see-uitsigte.
'n Swembad en braaigeriewe is op aanvraag beskikbaar. Maaltye kan op aanvraag teen 'n bykomende koste by 'n plaaslike restaurant gereël word. Geen selfsorggeriewe is beskikbaar nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie, aangesien die eienaar se troeteldiere op die perseel woon.
Die huis kan ongelukkig nie as 'n geheel bespreek word nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 12 Westward Drive, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oceandivers Lodge het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Westward Drive, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang