LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oceandivers Lodge | LekkeSlaap
+16

Oceandivers Lodge

17 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 17 resensies vir Oceandivers Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
James H - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H
Saam met vriende

Baie geniet! Mooi uitsig!

Mooi uitsig van die kamers, vriendelik ontvang deur Francois en Marie, die eienaars, sal enige tyd weer daar oorslaap.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Baie dankie! Hoop om julle weer te sien.

Oceandivers Lodge
Laura N - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laura N
Gesin met klein kinders

Absolutely fantastic!

The environment is so welcoming. Marie was very accommodating and friendly. 100% would recommend the stay here. Our bedroom had a stunning view of the ocean. The best part was sitting out on the decking and watching the waves in the distance. I plan on coming back here. My entire family enjoyed it.

Oceandivers Lodge's terugvoer

It was a pleasure having you here. Regards, Marie

Oceandivers Lodge
Rossen M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rossen M
Enkelreisiger

Pleasant and enjoyable.

I enjoyed the personal touch of the host, the relaxed atmosphere and the good service.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Hi Rossen, It was a pleasure having you here!

Regards
Francois & Marie.

Oceandivers Lodge
Melanie M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Dit is 'n aangename plekkie.

Dit is 'n aangename plekkie en ek sal enige tyd terug gaan daarheen.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Baie dankie
Ons ontvang julle graag weer.
Groete
Francois en Marie

Oceandivers Lodge
Gert J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert J
Saam met vriende

Oceandivers is 'n fantastiese plek om by oor te bly.

Woorde kan nie beskryf hoe wonderlik, skoon en netjies Oceandivers is nie. Francois is die beste en het regtig soos 'n vriend geword met die 2 nagte daar, hulle diens is fantasties en die uitkyk oor die see is die beste wat ek nog gesien het. Dis baie veilig daar en ek dink hulle is baie te goedkoop vir so 'n kwaliteit plek wat hulle daar het. Ek gaan binnekort my gesin vat en vir seker by Oceandivers boek. Puik diens en as ek gee hulle 100% vir alles. Julle doen baie goed, Francois, en ek kan julle met vrymoedigheid aanbeveel. So rustig daar en regtig so tuis gevoel. Dankie vir alles.

Wynand S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Sal enige tyd weer daar gaan bly, is goed ontvang en eienaar is baie gasvry.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien weer!
Groete,
Marie

Oceandivers Lodge
Jurie H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, veilig, sal enige persoon aanbeveel.

Fantastiese plek, baie goeie diens, veilig en baie goeie ligging.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Baie dankie dit was aangenaam om julle hier te ontvang. Groete Marie

Oceandivers Lodge
Liezel D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D
Enkelreisiger

Het baie lekker gebly!

Was baie beïndruk met Oceandivers Lodge, het baie lekker gebly, dis baie rustig, skoon en het 'n baie mooi uitsig gehad.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Dit was aangenaam om jou te ontvang.

Oceandivers Lodge
Sonja V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, netjiese geriewe en vriendelike eienaar.

Baie netjiese, skoon geriewe met baie goeie ligging en uitsig.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Hi Sonja, baie dankie. Ek hoop ek sien julle weer met die volgende Sani2C, as die manne genoeg moed het natuurlik.

Oceandivers Lodge
Alta V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Skoon, netjies binne en buite, vriendelik en beleefd. Gaan weer daar oorbly.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Baie dankie Alta. Dit was lekker om julle hier te he.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Marie

Oceandivers Lodge
Jacques B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die beste waarde vir geld waarvoor ons kon vra! Baie netjies, lekker en ook is hulle baie gasvry!

Ons het dit vreeslik geniet en kan dit vir enige iemand aanbeveel!

Oceandivers Lodge's terugvoer

Baie dankie Jacques, hoop ons sien julle weer!

Oceandivers Lodge
Kobus D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Dit is nie lekker om badkamer en slaapkamer nie in een vertrek te beleef nie, geen privaatheid nie. Geen kaste vir jou klere in kamer nie. Nie gerieflik om met ander persone die kombuis en sitkamer te deel nie jy het nie jou eie geriewe en TV nie. Geen lugversorging in kamers nie of enige ketel om water te kook vir koffie nie, daar is ook nie koppies nie so jy moet gebruik maak van die gesamentlike vertrek waar almal gaan so jy moet altyd netjies wees.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Beste Johannes,

Ons is baie jammer dat ons nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Die webtuiste adverteer egter nie die fasiliteite wat jou die meeste grief nie. Ons maak nie aanspraak daarop dat die kamers luversorging het nie en ook nie dat daar 'n en-suite badkamer is in die kamer wat julle versoek het nie.

Wat die gedeelde geriewe aanbetref, skenk ons oorweging daaraan om elke kamer met 'n ketel te voorsien maar dit sal ongelukig ook 'n yskas in elke kamer beteken en ons wil nie graag in die selfsorg bedryf beweeg nie.

Weereens baie jammer dat julle nie jul verblyf na verwagting geniet het nie.

Groete,
Francois en Marie

Oceandivers Lodge
Chantelle B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal weer Oceandivers besoek.

Was regtig baie lekker, dankie vir alles, sien julle weer.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Dit was lekker om julle hier te hê.

Oceandivers Lodge
Karl N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karl N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation. Friendly owner and dogs.

Excellent accommodation. Warm and cosy. Good location and view of bay. Welcomed by owner and dogs. Ate on deck in front of special view of ocean.

Oceandivers Lodge's terugvoer

It is a pleasure to have guests like you!

Oceandivers Lodge
Theo V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en mooi omgewing.

Ons sal Oceandivers aanbeveel en weer daar kuier, veral vir mense wat die besige plekke wil vermy.

Oceandivers Lodge's terugvoer

Dit was baie aangenaam om Theo as gas te kon akkommodeer, vriendelike opregte mense. Baie dankie julle.

Oceandivers Lodge
Siva N - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Siva N
Gesin met klein kinders

Lovely place to stay at, good supply of tea, coffee, rusks and breakfast biscuits.

Lovely place to stay at, good supply of tea, coffee, rusks and breakfast biscuits

Morgan B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morgan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lieflike plekkie!

Ons kamer was groot en die bed gerieflik. Baie smaakvol gemeubileerde sitkamer en pragtige badkamer. Die koffie/tee en yskoue water was onbeperk. Ons kon onder die lapa op die dek sit en die na die see kyk - die uitsig was perfek. Die gasheer en -vrou is baie aangename mense en ons sal verseker weer 'n draai daar gaan maak.

Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westward-rylaan 12, Widenham, Umkomaas, 4170, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNjYWUzYmIxLTczN2ItNDk5MC1hYjVlLWI4OGUyM2JlNTM3NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 12 Westward Drive Widenham 4170 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-20:00 10:00 -30.222683 30.792755
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!