+23

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 66 Beach Road, 808 Odeon Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Ode at Sea is 'n moderne en pragtige woonstel oorkant een van die mooiste strande in Strand, Kaapstad. Gaste kan 'n see-uitsig vanuit die slaapkamer en leefarea geniet.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak van die tweede badkamer met 'n stort gebruik.

Die hoofleefarea het 'n helder oopplan-uitleg met 'n kombuis, eetarea en 'n leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste.

Die kombuis lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix en die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die woonstel word via 'n hysbak bereik.

Die kompleks bied kelderparkeerplek vir 1 voertuig en daar is 24 uur-sekuriteit, 'n gemeenskaplike swembad en gedeelde braaigeriewe.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helené Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 66 Beach Road, 808 Odeon Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ode at Sea het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

66 Beach Road, 808 Odeon Towers, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480278fe89bc77deee9e9dc18a3d770ec1f02aa5a98a9f4efb360c722ce49fd20865d76415ea910cd9fa823506a0fccd1290?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 66 Beach Road 808 Odeon Towers 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.119190647956 18.829733085021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang