+81
Selfsorg in Clarens

Odendaal’s Ridge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Nicola H
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

We loved our stay and will definitely be back. Beautiful and well-furnished units. Best view in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther M
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

It was perfect, it was fantastic. Odendaals Ridge was awesome, perfect in every way. We felt at home, welcomed, and everything we needed was catered for in the house. Such a serene and refreshing environment and the view of the mountains was breathtaking. Will definitely refer people and go back again for a vacation. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Dear Esther, Thank you so kindly for the beautiful compliments. We appreciate it. We hope to welcome you back again. Regards, Odendaal's Ridge

Carmen D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Ons is mal daaroor om hier te kuier en sal beslis weer in die vervolg terugkeer. Ek dink hierdie was ons 4de keer by Odendaal's Ridge. Ons kyk altyd eerste of hulle beskikbaarheid het as ons Clarens toe gaan! Ons het in 'n vorige resensie gehoop vir 'n skêr en 'n houtplank, en was dankbaar om te sien dat daar sommer nou twee van hulle in die laai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Goeie dag Carmen, Baie dankie vir al die mooi woorde. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom. Groete, Odendaal's Ridge

Eunice M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

100% perfect. Guest house is the best. Will definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Dear Eunice, We are so happy that you enjoyed our self-catering guesthouse. We hope to welcome you back soon. Regards, Odendaal's Ridge

Etienne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2026

Pad na verblyf is baie sleg. Die mense wat ook in die huis gebly het, het baie geraas. Houtvloere in die res van die huis maak 'n groot lawaai as kinders in die huis hardloop.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Goeie dag Etienne, Baie dankie vir die terugvoering. Ons het ongelukkig geen beheer oor die pad na die huis toe nie en is aan die munisipal afhanklik om die pad te skraap. Dit mag nie geteer word nie aangesien dit as die park gesien word. Ons is baie jammer. Daar is geen houtvloere in enige van die eenhede nie en ons instansie is 'n familiewoning waar alle ouderdomme welkom is. Ons is jammer as julle nie die tyd geniet het nie. Ons hoop wel om julle weer terug te verwelkom. Groete, Odendaal's Ridge

Tumelo I
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

Extremely impressive. It was great staying in the place and the view was breathtaking from the establishment. I won't mind going back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Our stay was a delight. The location was perfect for sightseeing, with all the major attractions and restaurants just a short drive away. The room was clean, spacious, and had all the amenities we needed, including reliable Wi-Fi. We loved the ease of the check-in process. I highly recommend this place for any traveller looking for convenience and comfort.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

5 star, 10 out of 10. Thank you so much. Perfect! Everything about our housing, the view, the town was 10 out of 10. I definitely would recommend Odendaal’s Ridge. Take the R712 to Golden Gate Highlands National Park if you can. Magnificent mountains, and the road is good and safe. What a jewel of a town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Rustig. Baie aangename stil plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lourien
Odendaal’s Ridge
Goeie dag Joey, Baie dankie. Ons is bly julle het die rustigheid geniet. Hoop om julle gou weer by ons te verwelkom. Groete.

Esther D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Was al daar en sal beslis weer gaan! Heerlik gebly! Ongelooflike uitsig. Alles wat nodig is. Al wat ons gemis het, was 'n broodmes. Lekker ligging, baie netjies en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lourien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek

754 Le Roux Street, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA707cc3fe669e9966670d1bd1152afbb75ab62f42c492ac5713211df34aea00885d9f9ff5cdf1fd5856b590a8b0062bb94e80?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang