Clarens Akkommodasie by Odendaal’s Ridge | LekkeSlaap
+53

Odendaal’s Ridge

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 26 Jun 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 754, Clarens , 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Odendaal’s Ridge is aan die rand van die bekoorlike dorpie Clarens, aan die voet van die berge. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede en 'n tuinwoonstel. Een van die eenhede is op die grondverdieping en die ander op die boonste verdieping. Die eenhede kan apart of saam bespreek word vir 14 gaste.

Die 2 eenhede in die woning is identies en het elk 2 slaapkamers met en suite-badkamers en 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Elke eenheid het ook 'n kombuis en eetarea met oorgenoeg sitplek.

Dié eenhede lei na 'n groot balkon met 'n ingeboude braai. Verder is daar 'n kaggel en elektriese komberse vir die koue winteraande.

Die derde eenheid is 'n woonstel met 'n privaat en suite-badkamer, kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n Weber.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Le Roux-straat 754, Clarens , 9707, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
was R1 000
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 754, Clarens , 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a63f121b2e09a08cb4fe887520c0884c9cfd6ccdf87700909e5225441b129d4241df8ecdca3a93f01775c2db7190b9cfc81?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 000, nou Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 754 Le Roux Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -28.520510847188 28.409968689236
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za